BYBEL LEESPLANNE & BEREA BYBELSKOOL VIR 2017
1) Bybel leesplanne vir 2017
Sien die volgende nuwe Bybel leesplan om te volg (asook ‘n paar oues aan die einde van die artikel):
My Favorite Bible Reading Plan for 2017
Sien ook hierdie twee artikels:
“It takes about 70 hours to read the Bible from cover to cover. That’s less time than the average American spends in front of the television every month. In other words, if most people would exchange their TV time for Scripture reading, they’d finish reading the entire Bible in four weeks or less.”
“The truth of God, rising continually through the roots of faith planted in God’s word, is the way God keeps Christians alive and enables them to bear the faith-authenticating fruit of love, so that they will not be castaways in the last day. This is the essence of why I say the Bible is a “must-read” — the only must read.”
2) Berea Bybelskool 2017 (begin weer 2 Januarie 2017, DV)
Ek het reeds begin om in Junie 2016 daaglikse dagstukkies uit te stuur (behalwe Sondae) vanuit 3 bronne wat die volgende behels:
- OT geskiedenis
- NT geskiedenis
- Geloofsleer
Enigiemand is welkom om enige tyd aan te sluit deur ‘n leë boodskap te stuur na:
berea-oordenkings-subscribe@yahoogroups.com
of gaan teken in by Berea-oordenkings se webadres:
https://groups.yahoo.com/neo/groups/berea-oordenkings/info
Gaan lees gerus die inleidende artikel wat meer agtergrond gee asook die nodige inligting verskaf van die verskillende bronne wat gebruik word:
Daar is geen inskrywingsbedrag nie, maar enige donasies sal verwelkom word om hierdie projek asook die Pro Regno webblad in stand te hou en verder uit te brei. Baie dankie
Besonderhede vir die inbetaling van enige vrywillige donasies kan hier gevind word: Pro Regno
Groete
Slabbert Le Cornu
“Open my oë, dat ek kan sien die wonders uit U wet.” – Ps.119:18.
Leave a Reply