Maar Here, ek is te besig ….

MAAR HERE, EK IS TE BESIG ....  Hoe maklik maak ons verskonings ? Maar Here, ek is net te besig om: u Woord te lees (Ps.1:2; Hand.17:11) persoonlik te bid en U te aanbid (Rom.12:1,2; 1 Kor.10:31) om saam my gesin huisgodsdiens te hou (Deut.6:4-9; Ef.6:1-4) om van Sondag tot Sondag u huis op te... Continue Reading →

Islam evangelisasie (9)

Ek plaas met erkenning aan die bron (RFPA) ‘n reeks wat gaan oor die verkondiging van die Evangelie van ons Here Jesus Christus aan ons Moslem bure. Hopelik kan dit ons toerus om die Groot Opdrag na te kom daar waar die Here ons elkeen geplaas het (Matt.28:16-20): ISLAM (9)  by Rev. Martyn McGeown In our last... Continue Reading →

Die Kerk (6) – Kerk in die plaaslike sin

KERK IN PLAASLIKE SIN deur prof. WJ Snyman (Sien die inleiding [nommer 1] en die res van die reeks hier.) Die woord ekklêsia word verbind met plekname: Die ekklêsia (kerk, gemeente) in Jerusalem (Hand. 5: H; 8:1; 11:22; 12:5; 15:4), van Antiochië (Hand. 11:26; 13:1; 14:27; 15:3) van Cesaréa (Hand. 18:22), van Efese (Hand. 20:17; Openb.... Continue Reading →

Verantwoordelikheid en Voorwaardes in die Verbond – die debat tussen die Vrygemaakte kerke (Schilder) en die PRCA (Hoeksema)

VERANTWOORDELIKHEID EN VOORWAARDES IN DIE VERBOND "So is it Arminian to insist on human responsibility?  If it is, then not only am I guilty, but so is Klaas Schilder.  Of course, the Protestant Reformed allege exactly that.  Followers of Herman Hoeksema, most notably David Engelsma, have insisted that we are essentially Arminians because we hold... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑