AS DIE HUWELIKSFONDAMENTE (WEER) OMGEGOOI WORD Die nuutste aanslag, na die onlangse spesiale sinode van die NG Kerk, is deur dr. Chris Jones (Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch), onder die opskrif, Daar is nie 'n Bybelse huwelik nie. Dr. Jones skryf onder andere: "Daar is nie 'n enkele woord in die Bybel wat die toegewyde verbondsliefde... Continue Reading →
Islam evangelisasie (9)
Ek plaas met erkenning aan die bron (RFPA) ‘n reeks wat gaan oor die verkondiging van die Evangelie van ons Here Jesus Christus aan ons Moslem bure. Hopelik kan dit ons toerus om die Groot Opdrag na te kom daar waar die Here ons elkeen geplaas het (Matt.28:16-20): ISLAM (9) by Rev. Martyn McGeown In our last... Continue Reading →
Die Kerk (6) – Kerk in die plaaslike sin
KERK IN PLAASLIKE SIN deur prof. WJ Snyman (Sien die inleiding [nommer 1] en die res van die reeks hier.) Die woord ekklêsia word verbind met plekname: Die ekklêsia (kerk, gemeente) in Jerusalem (Hand. 5: H; 8:1; 11:22; 12:5; 15:4), van Antiochië (Hand. 11:26; 13:1; 14:27; 15:3) van Cesaréa (Hand. 18:22), van Efese (Hand. 20:17; Openb.... Continue Reading →
Preek: Josua 10:1-15 Die Here wat ons verlos stry ook vir ons!
Die Here wat ons verlos stry ook vir ons! Skriflesing: Josua 10:1-15 en Markus 4:35-41 Preekteks: Josua 10:1-15 Preekopname (GK Carletonville, 2016-10-23): Aflaai: Josua 10 (regs kliek en dan ‘save link as’) Preeknotas (let wel, dit is net notas, die volledige preek is die opname hierbo): Geliefdes in ons Here Jesus Christus, Daar is blydskap en vreugde... Continue Reading →
Skrif oordenking: Waarom dit so moeilik is vir ordentlike mense om gered te word (Lukas 18:9-14)
WAAROM DIT SO MOEILIK IS VIR ORDENTLIKE MENSE OM GERED TE WORD deur dr. Willie Jonker en dr. Flip Theron Lees: Lukas 18:9-14 en Romeine 4:1-8 Wie probeer om deur die werke van die wet geregverdig te word - deur sy eie gehoorsaamheid, gestrengheid, nederigheid of wat ook al - is per definisie hooghartig, omdat... Continue Reading →
PROFETIESE REFORMASIE WOORDE VAN 1941 VIR ONS VOLK VANDAG
PROFETIESE REFORMASIE WOORDE Ons gedenk komende Maandag, 31 Oktober 2016, die Kerkhervorming wat nie-amptelik begin het met Maarten Luther wat sy 95 stellings teen die kerkdeur van Wittenburg vasgenael het. Uit daardie en baie ander gebeure, het die kerkreformasie van die 1500's en 1600's gevolg. Ook ons eie land en volk het die genadige vrug... Continue Reading →
Verantwoordelikheid en Voorwaardes in die Verbond – die debat tussen die Vrygemaakte kerke (Schilder) en die PRCA (Hoeksema)
VERANTWOORDELIKHEID EN VOORWAARDES IN DIE VERBOND "So is it Arminian to insist on human responsibility? If it is, then not only am I guilty, but so is Klaas Schilder. Of course, the Protestant Reformed allege exactly that. Followers of Herman Hoeksema, most notably David Engelsma, have insisted that we are essentially Arminians because we hold... Continue Reading →
Huldeblyk aan die vryheidsvegter van tuisonderwys in SA: Leendert van Oostrum
HULDEBLYK AAN DIE VRYHEIDSVEGTER VIR TUISONDERWYS IN SA LEENDERT VAN OOSTRUM (Gebore: 23 Februarie 1952 - Oorlede: 13 Oktober 2016) deur Bouwe van der Eems (Trustee: Pestalozzi Trust: 'n Regsfonds vir tuis- en burgerlike onderwys) (Nota: gelewer tydens die begrafnisgeleentheid in Pretoria: 24 Oktober 2016) Leendert was 'n vryheidsvegter in die ware sin van die woord. Baie... Continue Reading →
Die Kerk (5) – Die gebruik van die woord ‘kerk’ in die Nuwe Testament
DIE GEBRUIK VAN DIE WOORD 'KERK' IN DIE NT deur prof. WJ Snyman (Sien die inleiding [nommer 1] en die res van die reeks hier.) Die gebruik van die woord "Kerk" in die Nuwe Testament[1] Die Griekse woord ekklêsia, wat ons vertaal met kerk of gemeente,[2] kom 112 keer[3] voor in die Nuwe Testament. Drie... Continue Reading →
Preek: Josua 9 Die werklikheid van die sonde, én die groter werklikheid van die genade
SONDE EN GENADE Skriflesing: Deut.7:1,2; 20:10-18; Josua 9 en Lukas 15:18-24 Preekteks: Josua 9 Preekopname (GK Carletonville, 2016-10-09): Aflaai: Josua 9 (regs kliek en dan ‘save link as') Preeknotas (let wel, dit is net notas, die volledige preek is die opname hierbo): Geliefdes in ons Here Jesus Christus, As mens Josua 9 die eerste keer lees,... Continue Reading →