PRCA VERSLAG Einde Mei begin Junie 2016 het proffs. Barry Gritters en Ron Cammenga van die PRCA Namibië en Suid-Afrika besoek. Meer inligting daaroor, asook die lesings is hier beskikbaar: PRCA SPREKERSTOER 2016 Hier is prof. Gritters se verslag oor die besoeke, soos dit verskyn het in hul tydskrif, The Standard Bearer (September 15, 2016), dit... Continue Reading →
Gedenk julle voorgangers: Kruger en Cromwell
KRUGER EN CROMWELL deur dr. JD Du Toit (Totius) Pres. Paul Kruger is vandag 195 jaar gelede gebore. Hy was die bekende staatspresident van die Zuid-Afrikaanse Republiek (1825-1904). Ons leef in tye waarin daar groot teleurstelling is oor die karakter van leierskap, veral in die openbare terrein. Of dit nou Ramaphosa of ander wêreldleiers is,... Continue Reading →
Islam evangelisasie (8)
Ek plaas met erkenning aan die bron (RFPA) ‘n reeks wat gaan oor die verkondiging van die Evangelie van ons Here Jesus Christus aan ons Moslem bure. Hopelik kan dit ons toerus om die Groot Opdrag na te kom daar waar die Here ons elkeen geplaas het (Matt.28:16-20): ISLAM (8) by Rev. Martyn McGeown “But we preach... Continue Reading →
Die Kerk (4) – Verskillende aspekte van die Kerk – prof WJ Snyman
VERSKILLENDE ASPEKTE VAN DIE KERK deur prof. WJ Snyman (Sien die inleiding [nommer 1] en die res van die reeks hier.) (a) Sigbaar en Onsigbaar. Onsigbaar is die kerk (a) soos dit rus in Gods ewige verkiesing, en soos die "Here alleen ken die wat syne is" (2 Tim. 2:19). (b) Soos dit sentraliseer om... Continue Reading →
Die Kerk (3): Die kentekens van die kerk – prof. WJ Snyman
DIE KENTEKENS VAN DIE KERK deur prof. WJ Snyman (Sien die inleiding (nommer 1) en die res van die reeks hier.) Die kentekens van die kerk. Die eienskappe sê wat die ware kerk is, die kenmerke waar die ware kerk is. Hier moet onderskeid gemaak word tussen die dinge waaraan die kerk gemerk en die... Continue Reading →
Preek: Josua 8:30-35 Is daar belangriker dinge as om grond en besittings te verower ?
IS DAAR BELANGRIKER DINGE AS OM GROND EN BESITTINGS TE VEROWER ? Skriflesing: Deut.27:1-26; Josua 8:30-35 en 1 Kor.16:22-24 Preekteks: Josua 8:30-35 Preekopname (GK Carletonville, 2016-09-25): Aflaai: Josua 8:30-35 (regs kliek en dan 'save as') Preeknotas (let wel, dit is net notas, die volledige preek is die opname hierbo): Geliefdes in ons Here Jesus Christus, In... Continue Reading →
Die Kerk (2): Die eienskappe van die kerk – prof. WJ Snyman
DIE KERK (2): DIE EIENSKAPPE VAN DIE KERK deur prof. WJ Snyman Sien die inleiding en nommer 1 in die reeks hier. 2. Die eienskappe van die kerk. "Volk van God" sê vir ons eers wat die kerk wesenlik is. So noem die apostel die kerk dan ook telkens "gemeente" (kerk) van God (Hand. 20:38;... Continue Reading →
Islam evangelisasie (7)
Ek plaas met erkenning aan die bron (RFPA) ‘n reeks wat gaan oor die verkondiging van die Evangelie van ons Here Jesus Christus aan ons Moslem bure. Hopelik kan dit ons toerus om die Groot Opdrag na te kom daar waar die Here ons elkeen geplaas het (Matt.28:16-20): ISLAM (7) by Rev. Martyn McGeown Arguably, among the... Continue Reading →
Skrifoordenking: Markus 1:35-39 – Predikers wat bid
Skrifoordenking: Markus 1:35-39 - Predikers wat bid En vroeg in die môre, nog diep in die nag, het Hy opgestaan en uitgegaan en na ‘n eensame plek vertrek en daar gebid. En Simon en die wat by hom was, het Hom gevolg. En toe hulle Hom vind, sê hulle vir Hom: Almal soek U. En... Continue Reading →
Preek: Josua 8:1-29 Die Here tug ons sodat ons die weg van gehoorsaamheid sal leer
DIE HERE TUG ONS SODAT ONS DIE WEG VAN GEHOORSAAMHEID SAL LEER Skriflesing: Josua 8:1-29 en Hebreërs 5:6-10 Preekteks: Josua 8:1-29 Preekopname (GK Carletonville, 2016-07-10): Aflaai: Josua 8:1-29 Preeknotas (let wel, dit is net notas, die volledige preek is die opname hierbo): Geliefdes in ons Here Jesus Christus, Ons het in Ps.89:12,13 gesing dat die... Continue Reading →