Islam evangelisasie (6)

Ek plaas met erkenning aan die bron (RFPA) ‘n reeks wat gaan oor die verkondiging van die Evangelie van ons Here Jesus Christus aan ons Moslem bure. Hopelik kan dit ons toerus om die Groot Opdrag na te kom daar waar die Here ons elkeen geplaas het (Matt.28:16-20): ISLAM (6)  by Rev. Martyn McGeown We have—for the... Continue Reading →

Preek: Psalm 47 Alle volke moet die HERE prys

ALLE VOLKE MOET DIE HERE PRYS Skriflesing: Gen.12:1-3; Psalm 47; Gal.3:7-9 Preekteks: Psalm 47 Preekopname (GK Carletonville, 2016-07-17): Aflaai: Psalm 47 Preeknotas (let wel, dit is net notas, die volledige preek is die opname hierbo): Geliefdes in ons Here Jesus Christus, Die Psalmboek bestaan uit verskillende soorte Psalms,bv lofsange (bv. Ps.100), klaagliedere (bv. Ps.70), dankseggings... Continue Reading →

Boekbekendstelling: Biblical Law, HB Clark

BIBLICAL LAW Being a Text of the Statutes, Ordinances, and Judgments Established in the Holy Bible—with Many Allusions to Secular Laws Ancient, Medieval and Modern—Documented to the Scriptures, Judicial Decisions and Legal Literature by  HB Clark "Biblical Law is one of the most comprehensive studies of the application of the Bible to contemporary life that one... Continue Reading →

Islam evangelisasie (5)

Ek plaas met erkenning aan die bron (RFPA) ‘n reeks wat gaan oor die verkondiging van die Evangelie van ons Here Jesus Christus aan ons Moslem bure. Hopelik kan dit ons toerus om die Groot Opdrag na te kom daar waar die Here ons elkeen geplaas het (Matt.28:16-20): ISLAM (5)  by Rev. Martyn McGeown In our last... Continue Reading →

Preek: Josua 6 Die banvloek van die Here

DIE BANVLOEK VAN DIE HERE  Skriflesing: Lev.18:24-30; Deut.18:9-14; Josua 6 Preekteks: Josua 6 Preekopname (GK Carletonville, 2016-05-22):   Aflaai: Josua 6    Preeknotas (let wel, dit is net notas, die volledige preek is die opname hierbo) Geliefdes in Jesus Christus, Ons is oppad na die nagmaalstafel volgende week, DV. En alles wat die nagmaal beteken,... Continue Reading →

Islam evangelisasie (4)

Ek plaas met erkenning aan die bron (RFPA) ‘n reeks wat gaan oor die verkondiging van die Evangelie van ons Here Jesus Christus aan ons Moslem bure. Hopelik kan dit ons toerus om die Groot Opdrag na te kom daar waar die Here ons elkeen geplaas het (Matt.28:16-20): ISLAM (4)  by Rev. Martyn McGeown In the blog... Continue Reading →

Die Christen en die digitale wêreld

DIE CHRISTEN EN DIE DIGITALE WERELD 'n Onlangse Ligonier konferensie het as deel van hul konferensie, ook die belangrike saak van die Christen se gebruik van die digitale wêreld, tot eer van God, aangespreek. Tegnologie kan so maklik deur ons misbruik word, en skade veroorsaak in ons verhouding tot God en ons naaste, veral ons... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑