1. Konferensie van Gereformeerde Kerke in SA (2015) By die afgelope Konferensie van Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika is die onderstaande geloofsverklaring aanvaar. Hierdie verklaring poog om uiteen te sit wat Christene behoort te glo in ons dag waar daar baie verwarring bestaan. Lees hier verder ..... 2. Dr. Willie Marais oor Homoseksualiteit Dr Willie Marais... Continue Reading →
Preek: Wedergeboorte (Esg.36:26,27)
WEDERGEBOORTE Lees: Esg. 36:16-38 Tema: Wedergeboorte Teks: Esg. 36:26-27 Ek sal julle 'n nuwe hart gee en 'n nuwe gees in jul binneste gee; en Ek sal die hart van klip uit julle vlees wegneem en julle 'n hart van vlees gee. En Ek sal my Gees in jul binneste gee en Ek sal maak... Continue Reading →
Preek: Jakobus 5:7-11 Die regverdige moet geduldig wag op die wederkoms van die HERE
DIE WEDERKOMS VAN DIE HERE - 'N GEDULDIGE TROOS - Skriflesing: Jak.5:1-11 Preekteks: Jakobus 5:7-11 Hierdie preek (asook die voriges in die Jakobus-reeks) kan hier geluister word: Jakobus 5:7-11 (2015-08-30) Preeknotas: Geliefdes in Christus, (Ons is besig om die vraag uit die boek Jakobus te antwoord) HOE MOET DIE REGVERDIGE (V.6) IN DIE V.1-6 WERELD... Continue Reading →
Ek voel niks meer nie … Huisgenoot liefde hou nie !
HUISGENOOT LIEFDE HOU NIE! - want ware liefde gaan oor harde werk en nie gevoelens nie - (Ek plaas met erkenining ds. Johannes de Koning se artikel volledig hier op my blog, omdat dit so 'n geweldige belangrike onderwerp aanspreek van ons tyd. Mag elke getroude paartjie dit biddend lees, elke jongmens wat nog gaan... Continue Reading →
Preek: Jakobus 5:1-6 Die wederkoms van die Here – ‘n tydige waarskuwing
DIE WEDERKOMS VAN DIE HERE - 'N TYDIGE WAARSKUWING - Skriflesing: 1 Tim.6:6-21 en Jak.4:13-5:11 Preekteks: Jakobus 5:1-6 Hierdie preek (asook die voriges in die Jakobus-reeks) kan hier geluister word: Jakobus 5:1-6 (2015-08-16) Preeknotas: Geliefdes in Christus, Jakobus skryf van die ‘laaste dae’ in vers 3 van ons teks. Hy en sy aanhoorders, asook ons... Continue Reading →
Preek: Bid vir Jerusalem ! (Jesaja 62:6)
BID VIR JERUSALEM ! Teks 62:6 o Jerusalem, Ek het wagte op jou mure uitgesit wat gedurigdeur die hele dag en die hele nag nie sal swyg nie. o Julle wat die HERE herinner aan sy beloftes--moenie rus nie en laat Hom nie met rus nie, totdat Hy Jerusalem bevestig en maak tot 'n lof op... Continue Reading →
Preek: Jakobus 4:11-17, Openbaar my lewe nederigheid of hoogmoedigheid voor die Here?
OPENBAAR MY LEWE NEDERIGHEID OF HOOGMOEDIGHEID VOOR DIE HERE Lees: Joh.7:24; Jak.4:1-17 Teksgedeelte: Jakobus 4:11-17 Hierdie preek (asook die voriges in die Jakobus-reeks) kan hier geluister word: Jakobus 4:11-17 (2015-08-02) Preeknotas: Geliefdes in Christus, Jakobus, ons broer in ons Here Jesus Christus, is besig om ons harte aan te spreek deur die Woord. Ja, ons... Continue Reading →
Preek: Jakobus 4:1-10 Openbaar my lewe vyandskap of vriendskap met God ?
OPENBAAR MY LEWE VYANDSKAP OF VRIENDSKAP MET GOD ? Lees: Jak.1:26,27; 3:13-4:10 Teksgedeelte: Jakobus 4:1-10 Hierdie preek (asook die voriges in die Jakobus-reeks) kan hier geluister word: Jakobus 4:1-10 (2015-07-26) Preeknotas: Geliefdes in Christus, Ons het wysheid van Bo nodig, ons het Christus nodig, om deur die gebruik van die tong te wys dat ons... Continue Reading →
Preek: Dit is Ek, moenie vrees nie! (Joh.6:20)
Prk Joh 6 (Dit is Ek!) GK Matlabas 2015 06 28 Lees Joh 6:1-21 Teks Joh. 6:20: Maar Hy sê vir hulle: Dit is Ek, moenie vrees nie. Tema: Hy is die Besweerder... Continue Reading →
Preek: Jakobus 3:10-18 Ware godsdiens behels om my tong in toom te hou (deel 2)
WARE GODSDIENS BEHELS OM MY TONG IN TOOM TE HOU (deel 2) Lees: Johannes 15:1-5 en Jakobus 3:1-18 Teksgedeelte: Jakobus 3:10-18 Hierdie preek (asook die voriges in die Jakobus-reeks) kan hier geluister word: Jakobus 3:10-18 (2015-07-19) (Deel een: Jakobus 3:1-10) Preeknotas: Geliefdes in ons Here Jesus Christus, Reine onbesmette ware godsdiens behels dat ek my tong... Continue Reading →