HOE LEES MENS DIE BYBEL REG ? Ek gaan die lesings van gister se Sola Scriptura seminaar (sien die program hier onder) hier begin plaas, soos ek die lesings van die verskillende sprekers ontvang (die video en audio lesings sal later ook volg, hier en by GK Bet-el se youtube blog). Baie dankie vir die... Continue Reading →
Sola Scriptura seminaar: 24 September 2014
TEMA God sê - Ouderlinge slegs mans Is God se Woord genoeg ? Datum: 24 September 2014 Plek: Gereformeerde Kerk Rietvallei (Umgenistraat 359 , Pretoria) Tyd: 8:30 vir 9:00 Kontaknommer: 072 342 8528 (Francois van Deventer) Vrywillige donasie: R65-00 (sluit in Boereworsrolle & Filterkoffie) PROGRAM 09:00 Opening Christiaan Jooste 09:15 Hoe weet ons die Bybel... Continue Reading →
Preek: Wie is die skape en bokke ? (Matt.25:31-46)
Lees: Matt. 10; Matt. 25:31-46 Tema: Skaapkraal of bokkraal? Teks: Mat 25:31 ... Hy sal hulle van mekaar afskei soos die herder die skape van die bokke afskei en Hy sal die skape aan sy regterhand en die bokke aan sy linkerhand sit. Psalms:100:1,2; 100:3,4; 34:7.8; 68:9; 105:21,22. Prediker: ds. Gustav Opperman (GK Matlabas) ... Continue Reading →
Wat beteken dit om jou eie lewe te haat ? ‘n Verklaring van Luk.14:26
Hating Your Own Life (1) rev. Angus Stewart [word hier geplaas met erkenning: Covenant Reformed News] If any man come to me, and hate not his father, and mother, and wife, and children, and brethren, and sisters, yea, and his own life also, he cannot be my disciple. – Christ In Luke 14:26, the Lord Jesus teaches that... Continue Reading →
Die Kerk – wat ons leer uit Handelinge 2:37-47 Deel 2: die ware lidmate van die Kerk se lewe
Die Kerk – wat ons leer uit Handelinge 2:37-47 Deel 2: Die ware lidmate van die Kerk se lewe (Hand.2:42) deur ds. Cobus Rossouw (GK Daspoort) Ons het reeds in ons eerste artikel geleer hoe 'n belangrike wegwyser Hand 2:37-47 is vir ons verstaan van die Kerk van ons Here Jesus en haar lewe. Ons... Continue Reading →
Is die Bybel vol valshede en foute ?
For it seems to me that most disastrous consequences must follow upon our believing that anything false is found in the sacred books. . . For if you once admit into such a high sanctuary of authority one false statement as made in the way of duty, there will not be left a single sentence... Continue Reading →
Nuwe Hervorming dogma: omhelsing van die Gaia god (Moeder aarde/natuur)
Terwyl hulle voorgee dat hulle wys is, het hulle dwaas geword en die heerlikheid van die onverganklike God verander in die gelykvormigheid van die beeld van ‘n verganklike mens en van voëls en viervoetige en kruipende diere. -Rom.1:22.23 In die Beeld van Woensdag 27 Augustus, onder die titel 'Fokus op Lewe op aarde', skryf prof.... Continue Reading →
Die Kerk – wat ons leer uit Handelinge 2:37-47 Deel 1: die ware lidmate van die Kerk
Die Kerk - wat ons leer uit Handelinge 2:37-47 Deel 1: Die ware lidmate van die Kerk deur ds. Cobus Rossouw (GK Daspoort) Die kerk van Jesus Christus is God se nuwe verloste mensdom (bv Efes 2:10; 2Kor 5:17).[1] Maar hoe lyk die lewe van God se nuwe verloste mense? Anders gestel: Hoe lyk die... Continue Reading →
Preek: Psalm 73 – Hoekom Here ?
Gustav Opperman fotografie Lees: Psalm 73 Teks: 73: 16, 17 Toe het ek nagedink om dit te verstaan, maar dit was moeite in my oë, totdat ek in die heiligdom van God ingegaan en op hulle einde gelet het. Tema: Ons verkry die antwoord op die vraag... Continue Reading →
“Die GKSA” – van Vryheid tot Gevangenisskap
DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA Van Vryheid in Gebondenheid aan die Woord Tot Gevangenskap in Menslike Strukturalisme Dr P E van der Dussen Pretoria, Augustus 2014 Wagter, hoe ver is dit in die nag? Wagter, hoe ver in die nag? Die wagter sê: Die môre kom, en ook die nag. Wil julle vra, vra; keer terug,... Continue Reading →