Die gemeenteblad van die GK Orania, Dordt Nuus, is elektronies beskikbaar en kan aangevra word by br. Gert en sr. Jeanette Erasmus by die volgende epos adres: glerasmus@oranet.co.za Dordt Nuus bevat artikels wat baie leersaam is, ek plaas hier twee artikels uit die Nov 2014 uitgawe, met die nodige toestemming en erkenning: 1. 'n Huwelik met Belhar... Continue Reading →
Preke: 1. Gefokusde hoop (1 Petrus 1:13) 2. Wees heilig (1 Petrus 1:16)
Gustav Opperman fotografie Preek 1: 1 Petrus 1 Gefokusde Hoop (Hoop volkome) Matlabas 2014 11 02 Lees 1 Pet 1:1-14. Tema: Gefokusde hoop Teks: (vers 13) Daarom, omgord die lendene van julle verstand, wees nugter en hoop volkome op die genade wat julle deel word by die openbaring van Jesus Christus. Psalms:145:1,2,4; 145:10,11,12; 73:9,10;... Continue Reading →
1 Tim.3 preke (deel 2) – ampsdraers vereistes
Ds. Cobus Rossouw (GK Daspoort) is besig om deur 1 Tim.3 se vereistes vir ampsdraers te preek, ek plaas dit hier op my blog soos dit beskikbaar word. Hier is die volgende paar preke, spesifiek oor v.6-10, Die Regering van die Kerk 1 Tim.3:6-7 Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (d) 1... Continue Reading →
Boekresensie: Dethroning Jesus
Resensie van "Dethroning Jesus: Exposing Popular Culture's Quest to unseat the Biblical Christ" deur Darrel Bock en Daniel Wallace (Uitgewer : Thomas Nelson; Publikasiedatum : 2007), deur Bouwe van der Eems Baie teologiese boeke artikels is geskryf wat dwaalleer afwys en die ware leer verdedig. Ondanks die baie skrywes is deformasie in die hoofstroom kerke die... Continue Reading →
Totius se Versamelde Werke aanlyn beskikbaar
Dr. JD Du Toit (1877-1953) Dr. Attie Bogaards skryf o.a.: "Die Versamelde Werke van 1960, dus nie die uitgawe van Tafelberg nie. Dank aan br Willem Swanepoel van GK Wilropark en br Freek Kruger van GK Bet-el. Willem het die skandering gedoen en Freek het sy kosbare stel beskikbaar gestel. Dit was ‘n yslike groot... Continue Reading →
Lesings oor gereformeerde onderwys: tuis- en institusionele onderwys
Foto Spreker Titel Ds Cobus Rossouw Gereformeerde Tuisonderwys Ds Hannes Noeth Gereformeerde Insitusionele Onderwys "Die geskiedenis bewys dat as die huisgesin gesond is, beide kerk en staat bloei. Die huisgesin is die bron van die menslike samelewing. Gee ons dus Gereformeerde huisgesinne, en die Gereformeerde Kerk sal bloei. Anders gaan ons gewis ‘n donker toekoms... Continue Reading →
Die Bybelse gronde vir die Kinderdoop & Preek: Moet ons kinders ook gedoop word ?
Hier onder plaas ek 'n opsomming in Afrikaans van prof. Herman Hoeksema (PRCA) se artikel, The Biblical Ground for the Baptism of Infants (let wel: vir sy spesifieke eksegese en verklaring, sien die volledige artikel in die skakel. Hier is die Afrikaanse vertaling beskikbaar: Die Bybelse Gronde vir die Kinderdoop). Daarna volg 'n preek van ds. Cobus Rossouw na aanleiding... Continue Reading →
Onkunde oor die Bybel, en wat om daaraan te doen
Die Satan haat ‘n gelowige wat sy Bybel waarlik van harte ken, liefhê, bestudeer en toepas in sy lewe, al is die gehoorsaamheid aan die Woord nog vol sondige gebreke (HK v/a 114), sien gerus Ps.119; Matt.4:1-11 en Ef.6:12-20 (veral v.17). Hy is egter baie lief vir hulle wie se Bybels stof opgaar, of wie se Bybel Sondae... Continue Reading →
NGK en Belhar, GKSA en VIDA
Sien die volgende artikel oor die NGK se besluit oor die Belhar belydenis: Belhar – almal is tevrede Ek betwyfel sterk dat ‘almal’ tevrede is in die NGK, maar as ‘almal’ wel tevrede is daarmee, dan moet ‘n mens hardop wonder of daar nog gereformeerdes oor is in die NGK ? Ook teleurstellend om te sien... Continue Reading →
Sola Scriptura seminaar 2014 lesings: Wanneer moet ons mekaar se standpunte verdra? (Romeine 14)
WANNEER MOET ONS MEKAAR SE STANDPUNTE VERDRA? (Romeine 14) deur ds. Cobus Rossouw (GK Daspoort) (Nota: Sien die inleidende skrywe oor die lesings van die seminaar hier. Ek het ook oudl. Francois van Deventer se kort oorsig van die dag se verrigtinge hier geplaas.) MP3 Audio van al die lesings: Sola Scriptura lesings Cobus se... Continue Reading →