Geliefdes, glo nie elke gees nie, maar stel die geeste op die proef of hulle uit God is, want baie valse profete het in die wêreld uitgegaan. - 1 Joh.4:1 Lees die volgende artikel van Wynand Louw oor waarom hy nie opgewonde is dat die NGK weer deel word van die Wêreldraad van Kerke (WRK)... Continue Reading →
Apartheid State stigma
APARTHEID STATE by rev. Christo Heiberg [nota: die artikel word hier geplaas met die skrywer se toestemming. Bron: Christian Renewal] The other day a good friend referred in passing to modern Israel as an “apartheid state.” That piqued my curiosity. I have heard this before. Former president Jimmy Carter wrote a book called Palestine: Peace... Continue Reading →
Dordt Nuus – gemeenteblad van die Gereformeerde Kerk Orania
Die gemeenteblad van die GK Orania, Dordt Nuus, is elektronies beskikbaar en kan aangevra word by br. Gert en sr. Jeanette Erasmus by die volgende epos adres: glerasmus@oranet.co.za Dordt Nuus bevat artikels wat baie leersaam is, ek plaas hier twee artikels uit die Julie 2014 uitgawe, met die nodige toestemming en erkenning: 1. Skrifoordenking: Joh.20:16 ... Continue Reading →
Twee preke: 1. Klein Koninkryk wonderwerke 2. Wat doen die kerk van Christus met al die bedreiginge ?
TWEE PREKE Ons kerke leef in 'n tyd waar groot klem geplaas word op 'sukses' en 'getalle' en 'groei' en dat ons allerlei groot planne gemaak moet word om die kerk te 'red' in ons tye. Dit kan so maklik gebeur dat ons dan nie die Here se hand meer raaksien in die 'kleiner dinge'... Continue Reading →
Neem en Lees: 15 Julie 2014
1. Dr. Joe Pipa en GPTS in Suid-Afrika Laasjaar Maart was dr. Pipa se sprekerstoer hier in Suid-Afrika. Deur hierdie geleentheid waarin ons baie van dr. Pipa kon leer, is verskillende kontakte opgebou tussen GPTS en Suid-Afrika. Een van hierdie kontakte het dit daartoe gelei dat dr. Pipa komende Augustus by John Wycliffe Theological College gaan klas... Continue Reading →
Skrifoordenking: Kinders wat nie wil stilsit in die erediens nie – waar begin dit? (Ps.122:1; Mark.10:14)
By my ! By pa en ma wat met voorbeeld moet lei by die huis. Dit begin met die daaglikse huisgodsdiens saam in die Woord van die Here, waar gebid, Psalms gesing en Bybel gelees word. Dit is by die huisgodsdiens waar die kinders begin leer om 'stil te sit in die kerk'. Dit begin met... Continue Reading →
Skrifoordenking: Onverliesbare Blydskap (Joh.16:22)
Onverliesbare Blydskap ds MJ Booyens Lees: Ps. 103 "... julle hart sal bly word, en niemand neem julle blydskap van julle weg nie." (Joh. 16:22) Om 'n Christen te wees, beteken om bly te wees. Die Christen se blydskap kan deur niemand van hom weggeneem word nie. Die blydskap teken Jesus met 'n sprekende beeld:... Continue Reading →
Jeugdag: Jongmens, waarom noem jy My, HERE ?
WAAROM NOEM JULLE MY HERE, HERE ? En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê nie? – Lukas 6:46 [Nota: op hierdie dag, 'Jeugdag', plaas ek weer hierdie vorige skrywe van my as boodskap aan ons jeug (en ons almal!), so bietjie aangepas vir vandag.] Bybelstudie By ons gemeente het ons... Continue Reading →
Waarom vier die Kerk van die Nuwe Testament die Sabbat op die eerste dag van die week ?
Waarom vier die Kerk van die Nuwe Testament die Sabbat op die eerste dag van die week? deur ouderling Freek Kruger (GK Bet-el) - Antwoord: Omdat die Skrifte vervul is in ons Here Jesus Christus (a) - deur Sy opstanding uit die dood op die eerste dag (b) - waarmee Hy ons in Sy ewige rus... Continue Reading →
‘n Passievolle oproep tot kerklike eenheid midde al die verdeeldheid
'N PASSIEVOLLE OPROEP TOT KERKLIKE EENHEID MIDDE AL DIE VERDEELDHEID “A tide has to be turned because a generation of people out there are being invited to live a life of disbelief – if not unbelief. And there is no justification for that." “This Church of ours has to stop its navel-gazing, get out from... Continue Reading →