Kremasie of Begrafnis ?

KREMASIE OF BEGRAFNIS deur Bouwe van der Eems (Bouwe is 'n lidmaat van die GK Belville en het hierdie inleiding gelewer by die Bybelkring van die Vrye Gereformeerde Kerk Kaapstad. Sien ook die onlangse artikel oor hierdie onderwerp in Die Kerkblad van April 2014: "Lykverbranding en opstanding uit die dood", deur prof. Paul de Bruyn;... Continue Reading →

Preek: Psalm 23 (Die Here lei met genade)

Psalm 23 Die Here lei met genade (Voorbereiding)   GK Matlabas 2014 05 18 Lees: Ps. 23; Joh. 10: 1-21 Teks: Ps. 23:1  Die HERE is my herder Tema: Die HERE lei met genade Psalms:100:1-4; 95:1,4; 119:63; 23:1,2; 105:1 en 5. Prediker: ds. Gustav Opperman   Geliefde Broeders en Susters, Psalm 23 is een van... Continue Reading →

Wellhausen: Aftakeling van Bybelse waarhede

Bron: Wellhausen se Dokumentêre Hipotese (Wikipedia) Wellhausen: Aftakeling van Bybelse waarhede Julius Wellhausen (1844-1918) deur dr. Willem van Heerden (willem@diemoot.net Kontaknommers: 0123334020/0828243190. Sien ook vir meer inligting: http://tydlyn.blogspot.com) Samevatting Wellhausen sê dat: Die Bybel nie God se openbaring is nie, maar mense se gedagtes oor God, waaruit volg dat: Dele van die Bybel afgemaak word as... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑