En Hy was besig om op die sabbat in een van die sinagoges te leer. En daar was 'n vrou wat 'n gees van krankheid agttien jaar lank gehad het, en sy was inmekaargetrek en glad nie in staat om regop te kom nie. 12 En toe Jesus haar sien, roep Hy haar en sê:... Continue Reading →
Preke uit 1 Korinthiërs: 1 Kor.1:10-17 Ware eenheid in Christus teenoor skeuringe
Lees: 1 Korinthiërs 1:10-17 Tema: Die gemeenskap en eenheid met Christus roep die kerk van Christus op om skeuring en verdeeldheid te vermy. Notas by die preek (let wel: nie die volledige gelewerde preek nie, net hoofgedagtes): Inleiding Jesus Christ leer ons in Matt.12:25, dat elke koninkryk wat teen en in homself verdeeld is, nie... Continue Reading →
Van die VIDA agenda na die Gay agenda in die RCA
In opvolg op die vorige artikel (VIDA in die RCA en wat die GKSA daaruit kan leer), sien die volgende artikel oor die afvalligheid in die RCA (met erkenning aan die bron - RFPA): The Homosexual Agenda Advances, Too rev. Clayton Spronk Like the proponents of women’s ordination (which I examined here), proponents of accepting homosexuality have a... Continue Reading →
Preke uit 1 Korinthiërs: 1 Kor.1:1-9 – God is getrou
Lees: Handelinge 18:1-17 en 1 Korinthiërs 1:1-9 Tema: God is getrou (Inleiding, oorsig en agtergrond van die Brief van Paulus aan die gemeente in Korinthe). Notas by die preek (let wel: nie die volledige gelewerde preek nie, net hoofgedagtes): Met ons eerste preek uit 1 Korinthiërs, wil ons inleidend en oorsigtelik na die boek kyk, en... Continue Reading →
Woordoordenking (Lukas 12:49-53): Watter vrede bring Christus ? (JC Ryle)
NOT PEACE BUT DIVISION Peace is undoubtedly the result of the Gospel wherever it is believed and received. But wherever there are hearers of the Gospel who are hardened, impenitent, and determined to have their sins, the very message of peace becomes the cause of division. ... So long as men are disagreed upon first principles... Continue Reading →
VIDA in die RCA en wat die GKSA daaruit kan leer
Hier is 'n artikel om deeglik van kennis te neem (met erkenning aan die bron - RFPA). Lees dit met die vraag: waar is die GKSA tans, dalk oppad na stap 3 ? (Wie het nou weer gesê - ons leer net een ding uit die geskiedenis, en dit is dat ons nie uit die geskiedenis... Continue Reading →
HGS-reeks: kennisgewing
Huwelik en Gesin in die Skrif, ds MJ Booyens Geagte lesers, Ek gaan nie in die toekoms die verskillende oordenkings van hierdie boek van ds. Booyens hier plaas nie. Dit is elke keer groot tegniese werk om dit oor te plaas na wordpress, met al die veranderings wat aangebring moet word, en ek meen die... Continue Reading →
HGS reeks: 16. Samuel afgebid 17. Eli as swak vader
Huwelik en Gesin in die Skrif, ds MJ Booyens Hoofstuk 16. Samuel deur sy moeder van God afgebid "En by die wisseling van die jaar het Hanna wat swanger was, 'n seun gebaar en hom Samuel genoem; want, het sy gesê, ek het hom van die Here gebid" (1 Sam. 1:20). Vrouenood by veelwywery. Dit gaan... Continue Reading →
Elkeen in ons eie taal (Hand.2:8) – Die eerste Afrikaanse Bybel (1933)
Vandag, presies 80 jaar gelede is die eerste volledige Bybel in Afrikaans amptelik in gebruik geneem met feesgeleenthede in Bloemfontein. U kan meer oor die agtergrond en geskiedenis van die Bybel in Afrikaans hier lees: Die Bybel in Afrikaans In nagedagtenis van hierdie gebeurtenis, plaas ek vandag die volgende artikel, deur Totius (een van die... Continue Reading →
HGS reeks: 14. Simson deur sy beminde verraai 15. Rut, die deugsame vrou
Huwelik en Gesin in die Skrif, ds MJ Booyens Hoofstuk 14: Simson deur sy beminde verraai "En hy het sy hele hart aan haar bekendgemaak en aan haar gesê: Daar het nooit 'n skeermes oor my hoof gekom nie, want ek is 'n nasireër van God van my moeder se skoot af. As ek geskeer... Continue Reading →