Van die VIDA agenda na die Gay agenda in die RCA

In opvolg op die vorige artikel (VIDA in die RCA en wat die GKSA daaruit kan leer), sien die volgende artikel oor die afvalligheid in die RCA (met erkenning aan die bron - RFPA): The Homosexual Agenda Advances, Too rev. Clayton Spronk Like the proponents of women’s ordination (which I examined here), proponents of accepting homosexuality have a... Continue Reading →

HGS-reeks: kennisgewing

Huwelik en Gesin in die Skrif, ds MJ Booyens Geagte lesers, Ek gaan nie in die toekoms die verskillende oordenkings van hierdie boek van ds. Booyens hier plaas nie.  Dit is elke keer groot tegniese werk om dit oor te plaas na wordpress, met al die veranderings wat aangebring moet word, en ek meen die... Continue Reading →

Preek: Vertrou op die HERE alleen

Lees: 2 Kronieke 15,16 Teks 2 Kron. 16:9: die HERE—sy oë deurloop die hele aarde om diegene kragtig te steun wie se hart onverdeeld op Hom gerig is ... Tema: vertrou op die HERE alleen Prediker: ds. Gustav Opperman (GK Matlabas)   Geliefdes in die Here Jesus die Christus, Dis tog so jammer van koning... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑