"a Biblical paradox (teenstrydigheid) is nothing more than “a charley-horse between the ears that can be eliminated by rational massage.” - Gordon Clark Neels Jackson beweer in sy onlangse artikel in die Beeld, Alles in die Woord van God, is nie die Woord van God nie. Ek plaas die volledige artikel hier, en reageer tussen sy skrywe... Continue Reading →
HGS-reeks: 12. “… jy moet dit jou kinders inskerp …” 13. “… maar ek en my huis, ons sal die Here dien”
Huwelik en Gesin in die Skrif, ds MJ Booyens 12. ". . . jy moet dit jou kinders inskerp . . ." "En hierdie woorde wat ek jou vandag beveel, moet in jou hart wees; en jy moet dit jou kinders inskerp en daaroor spreek as jy in jou huis sit en as jy op... Continue Reading →
HGS-reeks: 10. Jógebed se kindjie 11. “Die misdade van die vaders besoek …”
Huwelik en Gesin in die Skrif, ds MJ Booyens Hoofstuk 10: Jógebed se kindjie was vir haar kosbaar en mooi "En die vrou het swanger geword en 'n seun gebaar. En toe sy sien dat hy mooi was, het sy hom drie maande lank weggesteek" (Ex. 2:2). Geen toekoms - geen kinders Die kindjie moes eintlik... Continue Reading →
HGS- reeks: 8. ‘n Bruid afgebid 9. Josef
Huwelik en Gesin in die Skrif, ds MJ Booyens - hfst.1: Man en vrou het Hy hulle geskape - hfst.2: Die Here bring die vrou na haar man - hfst.3: Die man verlaat sy vader en moeder en kleef sy vrou aan - hfst.4: Skaamtegevoel – skild van die Here ontvang - hfst.5: Gemengde huwelike - hfst.6: Kind, eer... Continue Reading →
Ongeloof onder die dekmantel van ‘heilige’ twyfel ?
Ek het reeds hier al geskryf oor die deformasie en verval wat plaasvind in die CRCNA, een van die oorsese susterskerke van die GKSA (die GKSA het so onlangs as 2009 weer volle bande met die CRCNA aangegaan, ongeag al die verval in daardie kerkverband). Ek plaas hier onder 'n artikel (met toestemming) wat onlangs... Continue Reading →
Van koning Edward (egskeiding) tot koningin Elizabeth (sodomie)
43 En wanneer die onreine gees uit die mens uitgegaan het, gaan hy deur waterlose plekke en soek rus en vind dit nie. 44 Dan sê hy: Ek sal teruggaan na my huis waar ek uitgegaan het. En hy kom en vind dit leeg, uitgeveeg en versier. 45 Dan gaan hy en neem sewe... Continue Reading →
HGS- reeks: 6. Kind, eer jou vader 7. Verbond met ouers en kinders
Huwelik en Gesin in die Skrif, ds MJ Booyens - hfst.1: Man en vrou het Hy hulle geskape - hfst.2: Die Here bring die vrou na haar man - hfst.3: Die man verlaat sy vader en moeder en kleef sy vrou aan - hfst.4: Skaamtegevoel – skild van die Here ontvang - hfst.5: Gemengde huwelike Hoofstuk 6: Kind,... Continue Reading →
Dabney, d’Assonville, Rushdoony en Tripp oor prediking, en 2 preke
DIE DWAASHEID OM TE PREEK 1. The Gospel Idea of Preaching "The preacher is most explicitly called a herald; that is, the deliverer of a message. Now, the herald does not make his message, he merely transmits it. He has nothing to do with judging its wisdom or fitness; let him simply proclaim it as... Continue Reading →
Missionêr en Moslems
1. What in the World is the Missional Church? "Since the conservatives adopt the historically revisionistic storyline of the ecumenicals almost wholesale, they fall into some of the same reductionism. Both emphasize the fact that the church is a people, and not a place. That’s absolutely correct. But answering the question “Where on earth will... Continue Reading →
Bybel en Wetenskap projek in Orania
Bybel-en-Wetenskap stel die Skeppingsleer teenoor die Ewolusie teorie. Die langtermyn projek is om 'n Bybel-en-wetenskap museum op Orania te begin met uitstallings van wetenskaplike inligting oor verskillende vakrigtings. Vir meer ingligting oor hierdie projek en om dit te ondersteun, sien hier: Bybel en Wetenskap Sien ook die volgende artikel oor die saak van die Bybel en wetenskap... Continue Reading →