Huwelik en Gesin in die Skrif, ds MJ Booyens - hfst.1: Man en vrou het Hy hulle geskape - hfst.2: Die Here bring die vrou na haar man - hfst.3: Die man verlaat sy vader en moeder en kleef sy vrou aan - hfst.4: Skaamtegevoel – skild van die Here ontvang Hoofstuk 5: Gemengde huwelike "Toe die mense... Continue Reading →
Neem en lees: 6 Julie 2013
The New Logic Classroom "The structure created minds is the same as his Creator’s. God is not insane; He is a rational being; the structure of God’s mind is logic. For these reasons, we say not only that logic is irreplaceable and universal, but logic is necessary and fixed. It is not one scheme of... Continue Reading →
God se regverdige oordeel versoen met sy genadige liefde
GK Matlabas (2013 06 23)Prediker: ds. Gustav OppermanLees: Hosea 11Teks: 11:9 Ek is God en nie 'n mens nie, die Heilige in jou middeTema: God is regverdig en barmhartig.Psalms: 105:1,2; 105:3,4; 97:1,4; 97:6,7; 103:6,7,11. Broeders en Susters in die verbond,Menslik gesproke kan ons nie anders nie.Ons moet erken:die gordyn is besig om te sak oor ons... Continue Reading →
Kelkiewyn Jaargang 6 nr.1 Roeping
Kelkiewyn - roepstem uit die dorsland Die redaksie wil hiermee verskoning aanbied dat die Kelkiewyn se roepstem tot dusver stil was in 2013. Skryf ander vriende elektronies in by: gkoutjo@iway.na In die nuutste uitgawe: ROEPING Roeping is ʼn saak wat elkeen van ons aanspreek, want die Here roep elkeen van Sy kinders om Hom te... Continue Reading →
HGS – reeks: hoofstuk 4 Skaamtegevoel – skild van die Here ontvang
Huwelik en Gesin in die Skrif, ds MJ Booyens - hfst.1: Man en vrou het Hy hulle geskape - hfst.2: Die Here bring die vrou na haar man - hfst.3: Die man verlaat sy vader en moeder en kleef sy vrou aan Hoofstuk 4: Skaamtegevoel - skild van die Here ontvang "Toe gaan altwee se oë oop,... Continue Reading →
HGS – reeks: hoofstuk 3 Die man verlaat sy vader en moeder en kleef sy vrou aan
Huwelik en Gesin in die Skrif, ds MJ Booyens - hfst.1: Man en vrou het Hy hulle geskape - hfst.2: Die Here bring die vrou na haar man Hoofstuk 3: Die man verlaat sy vader en moeder en kleef sy vrou aan "Daarom sal die man sy vader en sy moeder verlaat en sy vrou aankleef.... Continue Reading →
Hier is Ek, sê die HERE – Jesaja 52:6
Prk Jes 52 (Nagmaal) Hier is Ek GK Matlabas 2013 05 26 ds Gustav Opperman Lees Jes 52:1-6 Teks: Jes 52:6 Daarom sal my volk my Naam leer ken; daarom sal hulle weet op dié dag dat dit Ek is wat spreek: Hier is Ek!... Continue Reading →
‘Oorbevolking’ en die Kinderseën in Gen.13 en Ex.2
In die tye van materialisme en omkeerstrategieë is dit goed om die volgende twee Skrifoordenkings te lees, om opnuut te besin of ons as Christene soos Lot en Egipte dink, of soos Abraham en Moses se ouers, in die aanvaarding of verwerping van die kinderseën ? 1. Imago Dei and the Population Debate, E. Calvin Beisner... Continue Reading →
Die Pous, Arminianisme en vir Wie het Christus gesterwe ?
In aansluiting by die vorige inskrywing (Die NG Kerk, Rome en die Wêreldkerk gedagte) sien die nuutste uitsprake van die Pous hier:Pope Francis says atheists can do good and go to heaven too!Die nuwe Pous het gesê:"Francis explained himself, "The Lord created us in His image and likeness, and we are the image of the Lord,... Continue Reading →
Die NG Kerk, Rome en die Wêreldkerk gedagte
Die nuwe Pous aanbid Maria In 'n vorige blog het ek u verwys na die tragiese feit dat die NG Kerk leierskap besig is om pens en pootjies dwalinge te omhels in stryd met wat die Skrif leer soos bely in die gereformeerde belydenis: Dwaalleer tugsaak in die NG Kerk teen dr. Ben du Toit Hierdie omhelsing van die dwaling... Continue Reading →