HET DIE VIDA DWALING WORTELS REEDS BEGIN IN DIE VERANDERING VAN DIE GKSA HUWELIKSFORMULIER IN DIE 1970’s?

HET DIE VIDA DWALING WORTELS REEDS BEGIN IN DIE VERANDERING VAN DIE GKSA HUWELIKSFORMULIER IN DIE 1970's? Prof. GPL van der Linde skryf as volg oor die 'jammerlike' verskraling van die huweliksformulier, by sy verklaring van Kerkorde artikel 70, wat handel oor die huwelik (Die Kerkorde - 'n Verklaring van die Gereformeerde Kerkorde, 1983:228-227, beklemtonings... Continue Reading →

Die Christelike huisgesin: HOOFSTUK 5: Die huisgesin in die Nuwe Testament

DIE CHRISTELIKE HUISGESIN  HOOFSTUK 5: Die huisgesin in die Nuwe Testament Herman Bavinck [Vertaal deur J. Coetzee en verder verwerk deur S. Le Cornu uit die oorspronklike, Het Christelijk Huisgezin (Kampen: J.H. Kok, 1908), beklemtonings en sommige opskrifte bygevoeg.  Meer inligting oor Bavinck (1854-1921) kan hier bekom word: http://hermanbavinck.org/ Van sy werke kan hier, Paideia... Continue Reading →

GKSA TEOLOGIESE OPLEIDING: dit moet Skriftuurlik en Gereformeerd ‘In U lig’ teologie wees, nie mensgesentreerde NWU teologie nie

GKSA teologiese opleiding: dit moet Skriftuurlik en Gereformeerd 'In U lig' teologie wees, nie mensgesentreerde NWU teologie nie In U Lig sien ons die lig - Ps. 36:10 "Die bevinding van die Deputate-rapport aan die Nasionale Sinode (GKSA) was dat die Hollandse stuk (van die Gereformeerde Kerken in Nederland) 'Over mensen die homofiel zijn', geheel... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑