Ware vryheid teenoor liberalisme

"The greatest menace to the Christian Church today comes not from the enemies outside, but from the enemies within; it comes from the presence within the Church of a type of faith and practice that is anti-Christian to the core. We are not dealing here with delicate personal questions; we are not presuming to say... Continue Reading →

Die GKSA en geheime organisasies ?

Tien jaar na die herstigting van die Gereformeerde Kerke in SA, in 1869 by haar vierde ‘Algemene Synodale Kerkvergadering’, het die kerke reeds besluit dat geen lidmate lid mag wees van enige geheime organisasies nie: “Art. 109. Wordt van de orde afgeweken, en gesproken over de vrijmetselarij. De Synode bespreekt dit en besluit weder over... Continue Reading →

Twee jaar oud

Die Pro Regno blog is vandag twee jaar oud. Baie dankie vir almal se besoeke, ondersteuning, opmerkings en (selfs) beledigings deur die tweede jaar. Die belangstelling (deur besoeke) het soos volg gegroei: 2010: 13 241 2011: 23 229 Jan' 2012: 6076 Enige voorstelle en terugvoer is altyd welkom, al kan dit nie altyd gepubliseer word nie.  Met... Continue Reading →

GKSA sinode 2012: 12 Januarie (VIDA dag)

17h45: ek groet van die sinode. Baie dankie vir almal wat deelgeneem het.  In die besonder dankie vir Leendert van Oostrum wat sy Vodafone 3G vir my geleen het, dit het my taak baie vergemaklik.  Ek groet met die volgende prent waaroor ons elkeen biddend verootmoedigend nederig moet besin, in die lig van Josh.24:15, 17h00:... Continue Reading →

GKSA sinode 2012: AD 11 Januarie

18h00: vergadering gaan afsluit vir die dag, al die afgevaardiges gaan nou saam die rektor eet. Die voorsitter wys daarop dat die lang reses was vanweë drie ordevoorstelle wat ingekom het hoe om al die VIDA sake saam te hanteer more.  Tans word daaraan gewerk om te poog om een ordevoorstel more-oggend vir die vergadering voor... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑