Ek plaas hier op my blog 'n samevattende oorsig van die belangrikste sake van die algemene sinode in Januarie 2012. Dit is geskryf deur Rob van der Kooy (GK Kandelaar), gepubliseer in die Kompas (tydskrif van die VGKSA), en word met albei se toestemming hier geplaas. Ek het hier en daar 'n opskrif tussen hakies bygevoeg... Continue Reading →
Theological foundation for the doctrine about God’s will and the wicked as referred to in the Catechism of Geneva
Theological foundation for the doctrine about God’s will and the wicked as referred to in the Catechism of Geneva prof. HG (Gert) Krugera a School of Chemistry, University of Kwa-Zulu-Natal, Durban 4001, South Africa. Email: kruger@ukzn.ac.za This paper was presented at the 8th Calvin Research Congress at the University of Free state in Boemfontein (2-4 September... Continue Reading →
Die missionêre Omkeerstrategie en ‘n kerklike minderwaardigheidsgevoel
Die missionêre Omkeerstrategie en 'n kerklike minderwaardigheidsgevoel Die GKSA is nou in besinningtyd oor die Omkeerstrategie wat aanvaar is in Januarie 2012 deur die algemene sinode. In die Omkeerstrategie word onder andere vermeld: "2.2 Die Here het die Algemene Sinode gelei om die missionêre roeping van die Kerke op die voorgrond te stel. Die Sinode... Continue Reading →
‘n Openhartige antwoord op ‘n openhartige brief
"Watter hermeneutiese model gaan ons gebruik? Vir my is dit die openbarings-historiese model. By ander modelle is daar die versoeking en die gevaar dat ons buite-Bybelse gegewens van maatskaplike, sosiale en kulturele of politieke aard laat heers oor die Bybelteks. Dat hierdie gegewens 'n dienende funksie het, sal niemand betwyfel nie. Maar wanneer hulle oor... Continue Reading →
Gedenk julle voorgangers (Hebr.13:7) – Die Psalms en 1859
7 Gedenk julle voorgangers wat die woord van God aan julle verkondig het; aanskou die uiteinde van hulle lewenswandel en volg hulle geloof na. 8 Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid. 9 Moenie rondgeslinger word deur allerhande en vreemde leringe nie; want dit is goed dat die hart versterk word... Continue Reading →
Ope brief aan die GKSA – dr. Jac H Howell (Heidelberg, Gauteng)
Hoe het ons gekom waar ons tans is? Oor die vraagstuk: Vrou in die besondere amp al dan nie [Die Engelse vertaling van die artikel: How did we get here ? - regarding the question : Women in special office or not. Vertaal deur Christo van der Walt, lidmaat van die Bethel Protestant Reformed Church (PRCA)] Waar staan... Continue Reading →
God se tegnologie
1. Die Christen en sosiale media Hier is 'n belangrike stuk statistiek: Dit het die radio 38 jaar gevat om 50 miljoen luisteraars te hê. Die TV het 13 jaar geneem om daardie kykerstal bereik. Die Internet 4 jaar ! En Facebook ? In minder as 'n jaar 200 miljoen gebruikers ! Die sosiale media (rekenaars,... Continue Reading →
Ware vryheid teenoor liberalisme
"The greatest menace to the Christian Church today comes not from the enemies outside, but from the enemies within; it comes from the presence within the Church of a type of faith and practice that is anti-Christian to the core. We are not dealing here with delicate personal questions; we are not presuming to say... Continue Reading →
Gedenk julle voorgangers (Hebr.13:7) – nr.5: NGB artikel 29 en die NGK/GKSA
Dit is goed om in tye van kerkverval en deformasie die kerkgeskiedenis te lees, en dan veral wat van ons voorgangers geskryf het, wat ook die doel is van hierdie afdeling van Pro Regno, om ons voorgangers te gedenk, en hul geloofsvoorbeeld na te volg (Hebr.13): 7 Gedenk julle voorgangers wat die woord van God... Continue Reading →
Die GKSA en geheime organisasies ?
Tien jaar na die herstigting van die Gereformeerde Kerke in SA, in 1869 by haar vierde ‘Algemene Synodale Kerkvergadering’, het die kerke reeds besluit dat geen lidmate lid mag wees van enige geheime organisasies nie: “Art. 109. Wordt van de orde afgeweken, en gesproken over de vrijmetselarij. De Synode bespreekt dit en besluit weder over... Continue Reading →