DIE DIREKTE VERTALING (2020-vertaling): Skrifkritiese inleiding by Deuteronomium “Inleiding: Volgens ‘n baie ou Joodse tradisie was Moses die skrywer. Dié tradisie moet egter ernstig betwyfel word." - 2020 Vertaling “Maar as julle Moses geglo het, sou julle My glo, want hy het van My geskrywe. En as julle sy geskrifte nie glo nie, hoe sal julle my... Continue Reading →
GELOFTEDAG 2023 OORDENKING: TOTIUS – KEER TERUG HERE, OOK IN ONS TYE! (JES. 63:17)
GELOFTEDAG 2023 OORDENKING: KEER TERUG HERE, OOK IN ONS TYE deur Totius Inleiding - S. Le Cornu Môre gedenk ons as gelowige Afrikaners weer die gebeure van Bloedrivier, die Here se groot dade ook in ons geskiedenis. Deel van die Gelofte wat afgelê is in 1838, is hierdie woorde:"... en dat ons 'n huis tot... Continue Reading →
DIE TEOLOGIESE VADER VAN DIE GELOFTE VAN 1838
DIE TEOLOGIESE VADER VAN DIE GELOFTE VAN 1838 Wilhelmus a'Brakel "Die Sinode verwerp die dwaling van hulle wat leer: Dit is nie enkel en alleen die welbehae van God wat die oorsaak is waarom Hy die evangelie eerder na die een as na die ander volk stuur nie. Dit gebeur omdat die een volk beter... Continue Reading →
BOEKBEKENDSTELLING: Die Koninkryk van God
BOEKBEKENDSTELLING Die Koninkryk van God HK Sondag 48 123 Vraag: Wat is die tweede bede? Antwoord: Laat u koninkryk kom. Dit is: Regeer ons so deur u Woord en Gees dat ons ons hoe langer hoe meer aan U onderwerp (a). Bewaar u kerk en laat dit groei (b). Vernietig die werke van die duiwel, elke... Continue Reading →
Prof. Willie Jonker oor Luther se dualistiese twee koninkryke leer en ‘NGB artikel 25 teonomie’ as antwoord daarop
'N PAAR GEDAGTES OOR DIE BYBEL EN ETIEK 1) DR. WILLIE JONKER OOR LUTHER SE DUALISTIESE TWEE RYKE LEER … WAT SEKER DAN OOK GELD VIR DIE MODERNE ‘RADICAL’ TWO KINGDOMS SIENING VANUIT DIE VSA, WAT IN HIERDIE SAAK DUS MEER LUTHERAANS IS AS GEREFORMEERD? Die Lutheraanse vs Gereformeerde ‘sola Scriptura’ Dr.. Jonker skryf o.a.... Continue Reading →
BAVINCK: Die Katolisiteit van Christendom en Kerk
Die Katolisiteit van Christendom en Kerk “Ek het nog ander skape wat nie aan hierdie stal behoort nie. Ek moet hulle ook lei, en hulle sal na my stem luister, en dit sal wees een kudde, een herder. ... Heilig hulle in u waarheid; u woord is die waarheid. Soos U My gestuur het in... Continue Reading →
GETUIENIS VAN DIE GEREFORMEERDE EKUMENIESE SINODE VAN 1946
GETUIENIS VAN DIE GEREFORMEERDE EKUMENIESE SINODE VAN 1946* "Die Gereformeerde Kerke van Noord-Amerika, Suid-Afrika en die Nederlande, nou byeen in ’n voorbereidende ekumeniese sinode, in volle besef van hul verantwoordelikheid, sowel wat betref die veelsydige belange van hul eie kerklike lewe asook teenoor die wéreld om hulle heen, is diep oortuig dat die gereformeerde getuienis... Continue Reading →
RUSHDOONY: ALLE MENSE EN ALLE VOLKE WORD OPGEROEP OM TE GLO EN TE BLY LEWE, OOK IN DIE 21STE EEU (Deut. 8:3; Matt. 4:4)
ALLE MENSE EN ALLE VOLKE WORD OPGEROEP OM TE GLO EN TE BLY LEWE, OOK IN DIE 21STE EEU (Deut. 8:3; Matt. 4:4)* Inleiding Lees gerus hier onder ‘n deel van RJ Rushdoony se kommentaar op Deuteronomium met verwysing na Deut. 8 en Matt. 4. Rushdoony, in navolging van die Skrifte, leer dat die Woord,... Continue Reading →
HELLENBROEK KATKISASIEBOEK: VOORBEELD DER GODDELIJKE WAARHEDEN
HELLENBROEK KATKISASIEBOEK: VOORBEELD DER GODDELIJKE WAARHEDEN deur Abraham Hellenbroek (1658-1631) Inleiding Dr. D.W. Kruger skryf in sy artikel, Die gereformeerde leesstof van ons Kaapse voorouers, as volg oor Hellenbroek se katkisasieboek wat welbekend en gebruik was deur ons gereformeerde voorouers: "Van die strenge volgelinge van Voet was Abraham Hellenbroek een van die mees vermaarde. Hy is... Continue Reading →
KIES U GELOOFSDOOP OF KINDERDOOP?
KIES U GELOOFSDOOP OF KINDERDOOP? deur dr. P. de Vries Nota: met erkenning aan die bron, plaas ons hierdie kort en kragtige artikel oor die doop hier op Pro Regno, met dank ook aan die vertalers, Harm en Marianne van der Kamp (lidmate by Bet-el Gereformeerde Kerk in Pretoria). Subopskrifte en beklemtonings is bygevoeg. Ek... Continue Reading →