Pro Regno Radio (PRR) Episode 1: Bekendstelling & deel 1: Die wortels van ons Christelike Republikeinse Verset- en Vryheidstryd

Pro Regno Radio (PR Radio) Episode 1: Bekendstelling & Die wortels van ons Christelike Republikeinse Verset- en Vryheidstrewe (deel 1) Episode lys: PR Radio Inhoud van Episode 1: 1 Bekendstelling van PRR 2 Oorsig oor Pro Regno bediening 3 Eerste tema: Die wortels van ons Christelike Republikeinse Verset- en Vryheidstrewe - inleiding (bl. 13-15) "Dalk... Continue Reading →

Calvyn oor wet en evangelie in die boek Romeine

Calvyn oor wet en evangelie in die boek Romeine  Bron: Johannes Calvyn, Kommentaar - Romeine, in Afrikaans vertaal deur S. Postma: Nota: kursief wat beklemtoon word is bygevoeg, asook die opskrifte [in hakies] om die hoofpunte te belig wat Calvyn leer oor die onderwerp van wet en evangelie.  In 'n vorige artikel het ek reeds... Continue Reading →

TEEN DIE REVOLUSIE, DIE EVANGELIE VAN CHRISTUS!

TEEN DIE REVOLUSIE, DIE EVANGELIE VAN CHRISTUS! Die kerk se roeping teen die revolusionêre tydsgees,  belig vanuit Romeine 12 en 13  [Hierdie artikel is in 2018 gepubliseer in die VCHO tydskrif, Roeping en Riglyne, en word met erkenning hier ook geplaas. Baiekeer let ons net op die vrugte van die sosio-politiese rewolusie wat die afgelope... Continue Reading →

Preek: Lukas 24:1-12 Hy het Opgestaan!

Preek: Lukas 24:1-12 Hy het Opgestaan! Lees: Lukas 23:54-24:12 Teksverse: En toe hulle baie bevrees word en met hulle aangesigte na die aarde buig, sê die manne vir hulle: Waarom soek julle die Lewende by die dooies? Hy is nie hier nie, maar Hy het opgestaan. Onthou hoe Hy vir julle gesê het toe Hy... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑