Pro Regno Radio (PRR) Episode 1: Bekendstelling & deel 1: Die wortels van ons Christelike Republikeinse Verset- en Vryheidstryd

Pro Regno Radio (PR Radio) Episode 1: Bekendstelling & Die wortels van ons Christelike Republikeinse Verset- en Vryheidstrewe (deel 1)

Episode lys: PR Radio

Inhoud van Episode 1:

1 Bekendstelling van PRR

2 Oorsig oor Pro Regno bediening

3 Eerste tema: Die wortels van ons Christelike Republikeinse Verset- en Vryheidstrewe – inleiding (bl. 13-15)

“Dalk is een van die redes waarom die Christen Afrikaner sy vryheid verloor het, omdat ons ons christelike roeping versaak het, dat die volgende aspek wat dr. GD Scholtz noem, nie meer ons lewens en roeping beheer nie. Dr. Scholtz skryf as volg: ‘Hierdie twee leerstellings (die soewereiniteit van God en die leer van die uitverkiesing) het die lewe van die Calviniste beheers. Dit het by hulle die besef gewek dat God groter en magtiger is as enige vyand en dat wie deur God uitverkore was, niks hoef te vrees nie.’  Ja, die vraag van ons roeping hier in Suid-Afrika, word bepaal deur wie ons vrees, God of mense (Spr. 29:25; Matt. 10:28).”

Die opname kan hier geluister word:

Aflaai: PR Radio Episode 1

 

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: