REFORMASIE 500: 3 – 5 November 2017

UITNODIGING DEUR FRANCOIS VAN DEVENTER Geagte broeders en susters, Ek wil u uitnooi om komende naweek se Reformasiefeesvierings by te woon 25km oos van Pretoria. Dit gaan u niks kos nie. BRING NET U EIE STOEL en iets om te eet of geld saam vir kos. Dit gaan die vorm aanneem van 'n Orkes en kooruitvoering,... Continue Reading →

REFORMASIE 500: DIE KERKHERVORMING (1517-2017)

DIE KERKHERVORMING  deur prof. Bouke Spoelstra [Bron: Beknopte Kerkgeskiedenis vir Katkisasie] Agtergrond. Die Germaanse stamme het teen die 6de eeu die Romeinse Ryk laat verkrummel. Hierdie blanke barbare het daardeur met die Christendom sowel as met die ou klassieke beskawing van die Grieke en Romeine in aanraking gekom. Die gees van hierdie twee, die Christendom... Continue Reading →

Islam Evangelisasie (17)

Ek plaas met erkenning aan die bron (RFPA) ‘n reeks wat gaan oor die verkondiging van die Evangelie van ons Here Jesus Christus aan ons Moslem bure. Hopelik kan dit ons toerus om die Groot Opdrag na te kom daar waar die Here ons elkeen geplaas het (Matt.28:16-20):  ISLAM (17)  by Rev. Martyn McGeown In the last... Continue Reading →

Twee van ds GBS Pasch se bekeringspreke

TWEE BEKERINGSPREKE VAN DS GBS PASCH Ek wil graag twee van ds. GBS Pach se preke by u as leser aanbeveel, met erkenning aan die bron. Dit het my opnuut aangespreek, en dit is ook opnuut aktueel vir ons tyd. Die een preek, "Die besondere erns van gewone dinge" (Luk. 13:6-9) wys op die noodsaakik om... Continue Reading →

Islam Evangelisasie (16)

Ek plaas met erkenning aan die bron (RFPA) ‘n reeks wat gaan oor die verkondiging van die Evangelie van ons Here Jesus Christus aan ons Moslem bure. Hopelik kan dit ons toerus om die Groot Opdrag na te kom daar waar die Here ons elkeen geplaas het (Matt.28:16-20): ISLAM (16)  by Rev. Martyn McGeown It has been... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑