Hier is my brief wat ek aan die Beeld briewekolom gestuur het (wat ek vermoed nie geplaas gaan word nie), na aanleiding van die reaksies wat Neels Jackson se pro-homoseksualisme artikel die afgelope week ontvang het: Die hoofrede waarom die sonde van homoseksualisme nou deur die kerke ook goedgekeur moet word, is omdat baie teoloë... Continue Reading →
Sal die regte seuns van Luther opstaan ?
Dit is deesdae 'n groot gier in kerklike kringe om soos 'n Martin Luther 'n brief teen 'die kerk' se deur te wil gaan vasspyker. Die nuutste is van Nico Geldenhuys, lees meer daaroor hier: My brief teen die kerkdeur Ferdie Mulder, skrywer van die topverkoper, Opgestaan, wou in dieselfde koerant bylae reageer op die... Continue Reading →
Geloof en rede
Ons hoor dit baiemaal: 21ste eeuse gelowiges kan nie meer die 'antieke wêreldbeeld' van die Bybelse tye aanvaar nie, en daarom moet die geloof meer 'rasioneel aanvaarbaar' gemaak word vir die 21ste eeuse (postmoderne?) 'gelowige'. Die twee beste voorbeelde wat vandag onder die spervuur is, is: a. ons kan nie meer aan 'n letterlik-historiese ses dae... Continue Reading →
Boekbespreking: Opgestaan – deel 2
Boekbespreking: Opgestaan – deel 2 [PDF uitgawe] Inleiding In deel 1 van my bespreking het ek vermeld van my studies by Tukkies in die vroeë negentigerjare van die vorige eeu, waar ek Bybelkunde en Wysbegeerte gedoen het as hoofvakke (1991-1993). Wat die Bybelkunde betref was die dosente van die teologiese fakulteite van die NGK en... Continue Reading →
Woordoordenking: Matt.10: 29 – Nie sonder Sy goeie wil wat omgee nie
Word twee mossies nie vir 'n stuiwer verkoop nie? En nie een van hulle sal op die aarde val sonder julle Vader nie. – Matt.10:29 Onder die opskrif, Nie sonder Sy omgee nie, skryf Andre van Niekerk in sy " 'n Woord onderweg" rubiek in die Beeld van 2 Julie 2011 soos volg oor hierdie vers:... Continue Reading →
Die eerste en tweede Adam
Die Christianity Today tydskrif het op hul voorblad van hul Junie uitgawe, 'n aapmens, met die hooftitel, The Search for the Historical Adam. 'Wetenskap' (lees: scientisme = die evolusionisties-ideologiese interpretasie van DNA in hierdie geval) het nou ook 'bewys' (lees 'glo nou') dat Adam en Eva nie die eerste mense op aarde was nie, en... Continue Reading →
Nog apologetiese bronne
Hier en hier het ek reeds gewys op 'n paar Christelike apologetiese bronne en metodes. Hier is twee verdere bronne wat gebruik kan word, vanuit beide die evidentiële en presupposisionele christelike apologetiese benaderings. Veral die eerste bron het 'n magdom inligting en bronne om te gebruik: Apologetics 315 Bethinking
Die Nuwe Hervorming: wetenskaplike- of evangelisasie terrein?
"In die groot debat wat plaasgevind het tussen die ‘evangelical’ dr. W.L. Craig en die ‘Jesus Seminar’ liberalis, J.D. Crossan (Copan, 1998), het eersgenoemde tot vervelens Crossan probeer oortuig deur elke keer te verwys na die “vast majority of New Testament scholars”, “majority of biblical critics”, “the consensus of scholarship”, “no other serious NT critic... Continue Reading →
Is Sakkie Spangenberg ‘n antichris ?
Na aanleiding van 'n vorige bloginskrywing, Wie is die Antichris?, het ek die volgende vraag ontvang van 'n leser: "Beweer julle dus dat prof. Sakkie Spangenberg die Antichris of ten minste “‘n antichris” is??" My antwoord is 'n 'nee' en 'n 'ja'. 1. Nee, as met 'antichris' bedoel word al die populêre buite-bybelse hollywoodagtige 'doomsday prophets' soort van fabelagtige en mitologiese... Continue Reading →
Slaan jy jou vrou nog ? – van VIDA tot homoseksuele predikante
Ek het onlangs die volgende artikel van dr. A.L. Rheeder gelees, wat reeds in 2009 geskryf is: Die implikasie van die GKSA se 2009-sinodebesluit rakende die vrou in die regeeramp Voordat iemand nou weer op die 'volg die Matt.18 kerklike weg' waentjie wil spring, lees eers hierdie bloginskrywing: Die Matteus 18 weg en die negende gebod... Continue Reading →