Pro Regno Boekrak: 2011-02-10

Neem kennis van die volgende nuwe publikasies: 1. Genesis en teologie: ‘n Antwoord op Nico Vorster se siening van Genesis 1-3 as polemiese teologie, dr. HG Stoker Hierdie artikel verskyn in volume 46 (3&4) 2010 van die TCW (Tydskrif vir Christelike Wetenskap, bl. 213-236), en is by die VCHO beskikbaar. Met die toestemming van die TCW... Continue Reading →

Die hantering van kerklike vergaderings se inligting en internet-gesprekke

Een van die 'presbyteries' van die PCA in die VSA het 'n dokument bekendgestel, wat handel oor internetgesprekke oor kerklike sake.  Dit kan hier gelees word: http://greenbaggins.wordpress.com/2011/01/21/siouxlands-presbyterys-report-on-the-internet-and-on-the-nature-of-presbytery-information/  Met erkenning aan bogenoemde bron, plaas ek 'n gedeelte daarvan hier wat ons almal hopelik sal help om ook deur ons internetgesprekke Christus se eer en die heil van sy... Continue Reading →

Om met die gesonde leer te vermaan

Titus 1:9  9 een wat vashou aan die betroubare woord wat volgens die leer is, sodat hy in staat kan wees om met die gesonde leer te vermaan sowel as om die teësprekers te weerlê. In ‘n vorige skrywe het ek verwys na dr. GPL vander Linde[1] van die GKSA se broederlike vermaning en teregwysing... Continue Reading →

Die HERE beskik oor alles

DIE HERE BESKIK OOR ALLES In die Beeld van 2010-12-14 skryf prof. Adrio König, na aanleiding van die wrede moorde op die Potgieter gesin, dat God nie alles (d.w.s ook die kwade) beskik nie: “Hier staan dat God omgee, nie dat hy alles beskik of selfs net toelaat nie. God gee om. God sal sy... Continue Reading →

Die WCRC, CRCNA en die GKSA

Die WCRC, CRCNA en die GKSA Die 15 Oktober 2010 spesiale Reformasie-uitgawe van die PRCA se kerklike tydskrif, The Standard Bearer, gaan oor die belangrike onderwerp: "The Ecumenical Spirit of the Reformation" Die inhoudsopgawe: - Calvin on Unity - The Ecumenical Spirit of the Reformation:  Unity in the Truth - More Wonderful Work in Jesus’... Continue Reading →

Lewensbeskoulike opvoeding

Maar heilig die Here God in julle harte en wees altyd bereid om verantwoording te doen aan elkeen wat van julle rekenskap eis omtrent die hoop wat in julle is, met sagmoedigheid en vrees – 1 Petrus 3:15 Hier is 'n paar artikels wat ek geskryf het oor die belangrikheid van lewensbeskoulike opvoeding: 1. Lewensbeskoulike... Continue Reading →

Kritiek op Dooyeweerd

Dr. John Byl gee op sy blog die volgende kritiek op die Nederlandse reformatoriese filosoof, Herman Dooyeweerd (1894-1977), wat bekend was vir sy Wysbegeerte van die Wetsidee: "Many of my concerns echoed those found in an old 1972 critique by John Frame. My prime difficulty had to do with Biblical authority. More recently, Glenn Friesen has raised similar concerns in... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑