Een van die ‘presbyteries’ van die PCA in die VSA het ‘n dokument bekendgestel, wat handel oor internetgesprekke oor kerklike sake. Dit kan hier gelees word:
Met erkenning aan bogenoemde bron, plaas ek ‘n gedeelte daarvan hier wat ons almal hopelik sal help om ook deur ons internetgesprekke Christus se eer en die heil van sy Kerk/ons naaste te soek:
Suggested Guidelines for Internet Activity
1. Never say anything about anyone else that you wouldn’t be comfortable saying to them in person. This simple rule would probably eliminate 90% of internet fracases.
2. Consider that the entire world can read what you wrote.
3. Consider that no one can review beforehand what you write on a blog. This is not therefore peer-reviewed scholarship. It might become peer-reviewed after-wards, but it isn’t beforehand.
4. Ask yourself this question: does this post guard and protect my internet neighbor’s good name? The internet has a huge potential for good or harm, more so than almost any other media except television, and it’s giving TV a run for its money. Everything is simply out there.
5. Have I thought through the implications of what will happen after I hit the “post” button? Imagine the reaction of the person it most highly affects. Try to see the issue from the other person’s shoes.
6. Have I loved this person through what I am saying to that person?
7. Never write a post in anger. If you are angry with something that someone else has written, do not reply until you can write with a cool head. Otherwise, you will almost certainly overstate the case, thus polarizing the other person into a defensive mode.
8. Will what I’m going to say actually help other people, or am I just setting myself up to be a great professor of knowledge, or man-pleaser, or know-it-all?
9. The blogs from our presbytery should not be the place were presbyters are ridiculed, called names, or defamed in their reputation. The blogs from our presbytery should showcase the Gospel.
10. Blogs are not wisely used to short-circuit the judicial process, even though Presbytery actions are public, as are official Presbytery documents. Actions of the Presbytery are not above critique, however, any more than actions of General Assembly are above critique. If critique is necessary, it should not be derisively done, but can be done with measured and factual tone. Presbytery is a body worthy of respect, however imperfect may be its performance in its duties.
Laat ons die volgende Skrifgedeeltes bepeins:
So dan, my geliefde broeders, elke mens moet gou wees om te hoor, stadig om te praat, stadig om toornig te word. Want die toorn van ‘n man bewerk nie die geregtigheid voor God nie. – Jak.1:19,20
Maar die wysheid van bo is ten eerste rein, dan vredeliewend, vriendelik, geseglik, vol barmhartigheid en goeie vrugte, onpartydig en ongeveins. – Jak.3:17
As dit moontlik is, sover as dit van julle afhang, leef in vrede met alle mense. – Rom.12:18
By veelheid van woorde ontbreek die oortreding nie; maar hy wat sy lippe inhou, handel verstandig. – Spr.10:19
‘n Sagte antwoord keer die grimmigheid af, maar ‘n krenkende woord laat die toorn opkom. – Spr.15:1
Alles het sy bepaalde uur, en vir elke saak onder die hemel is daar ‘n tyd: … ‘n tyd om te skeur en ‘n tyd om aanmekaar te werk, ‘n tyd om te swyg en ‘n tyd om te spreek – Pred.3:1,7
Wees nie haastig met jou mond nie, en laat jou hart nie gou ‘n woord uitbring voor die aangesig van God nie; want God is in die hemel, en jy op die aarde. Daarom moet jou woorde min wees. – Pred.5:1,2
Volhard in die gebed en waak daarin met danksegging; en bid tegelykertyd ook vir ons, dat God vir ons die deur van die woord mag open om te spreek van die verborgenheid van Christus, waarvoor ek ook in boeie is, dat ek dit openbaar kan maak soos ek dit behoort te spreek. Wandel in wysheid teenoor die wat buite is, en koop die tyd uit. Laat julle woord altyd aangenaam wees, met sout besprinkel, sodat julle kan weet hoe julle iedereen moet antwoord. – Kol.4:2-6
En die dwase en onverstandige strydvrae moet jy afwys, omdat jy weet dat dit twis verwek; en ‘n dienskneg van die Here moet nie twis nie, maar vriendelik wees teenoor almal, bekwaam om te onderrig en een wat kwaad kan verdra. Hy moet die weerspanniges in sagmoedigheid teregwys, of God hulle nie miskien bekering sal gee tot die kennis van die waarheid nie, en hulle weer nugter kan word, vry van die strik van die duiwel, nadat hulle deur hom gevang was om sy wil te doen. – 2 Tim.2:23-26
Leave a Reply