Vermaak … tot die dood toe

Ek bedien more, tydens ons katkisasie-afsluiting, die Woord vanuit Prediker 12, spesifiek vers 1: "En dink aan jou Skepper in die dae van jou jonkheid voordat die ongelukkige dae kom en die jare aanbreek waarvan jy sal sê: Ek het daar geen behae in nie" In my bestudering van hierdie teks, het ek op die volgende... Continue Reading →

Nuwe kommentaar op 1 Petrus

A Pilgrims Manual: Commentary on 1 Peter (Jenison, Michigan: Reformed Free Publishing Association), hardcover, 354p. "In his first epistle Peter writes to the saints in Asia Minor from the perspective of their lives as pilgrims. As sojourners in a strange land, they are on a journey through this world toward their eternal home. How must... Continue Reading →

Woordverkondiging – Daniël 6

Daniel 6:1-29 Fokus: vers 1-25  Net soos in Babilon ... is God ook in die ryk van die Meders-en-Perse besig ... om sy Koninkryk te laat kom. deur ds. AJ (Cobus) Rosssouw (GK Daspoort) Inleiding Geliefdes ... voor-verlede-week ... by Dan 5 was ons getuies van Babilon se val ... deur God se oordeel. ‘n... Continue Reading →

Die gesag van die Heilige Skrif

Die gesag van die Heilige Skrif deur ds. Cobus Rossouw (Ds. AJ Rossouw is predikant van die GK Daspoort in Pretoria. Hierdie artikel het oorspronklik verskyn in die Esra Verslag, Jg.11, nr.54, 2003) Inleiding Ons leef in ‘n tyd waar dit beweer word dat vir die mens wat homself nie teologies gekwalifiseer het nie, dit... Continue Reading →

Skrifoordenking: God het gepraat (Hebr.1:1-4)

nota: ek was so bietjie op 'blogverlof' in September, en beplan om in die komende maande  saam met preke en nuwe artikels (DV), ook ouer artikels hier op my blog te plaas, vanuit die publikasies van die Esra Verslag tydskrif, uitgaande van die Esra Instituut (wat verskyn het tot en met 2007).  Die kanse is min dat... Continue Reading →

Woordoordenking: 1 Kor.14:20

'n Kinderlike of kinderagtige geloof ? "Broeders, moenie kinders wees in die verstand nie, maar wees kinders in die boosheid en volwassenes in die verstand" (1 Kor.14:20). As 'n mens baie gelowiges daarop wys dat elke Christen 'n teoloog behoort te wees (Ps.1:2; Joh.17:3), dan word daar gewoonlik geantwoord met Matt.18:3 waar Christus leer dat ons "soos... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑