Die Belhar belydenis, Openbaring 2 en 3 en ‘n ope oproep aan mede leraars en ouderlinge in alle kerkverbande om profeties te getuig

In my vorige bloginskrywing het ek vermeld van die proses wat aan die gang is om die Belharbelydenis in die NG kerk as belydenisskrif te aanvaar. In vandag se koerant word die volgende vermeld: Kerklui opgewonde oor Belhar-besluit Daar word berig in die artikel: "Dr. Allan Boesak, destydse moderator van die NG Sendingkerk toe dié... Continue Reading →

Die HERE beskik oor alles

DIE HERE BESKIK OOR ALLES In die Beeld van 2010-12-14 skryf prof. Adrio König, na aanleiding van die wrede moorde op die Potgieter gesin, dat God nie alles (d.w.s ook die kwade) beskik nie: “Hier staan dat God omgee, nie dat hy alles beskik of selfs net toelaat nie. God gee om. God sal sy... Continue Reading →

Die WCRC, CRCNA en die GKSA

Die WCRC, CRCNA en die GKSA Die 15 Oktober 2010 spesiale Reformasie-uitgawe van die PRCA se kerklike tydskrif, The Standard Bearer, gaan oor die belangrike onderwerp: "The Ecumenical Spirit of the Reformation" Die inhoudsopgawe: - Calvin on Unity - The Ecumenical Spirit of the Reformation:  Unity in the Truth - More Wonderful Work in Jesus’... Continue Reading →

Die Christelike geloof vs Demokrasie

Die Christelike geloof vs Demokrasie Dr. Norman de Jong, in sy boek ‘Christianity and Democracy’[1], skryf: ‘democracy represents a subtle, deadly, and formidable alternative to orthodox Christianity …’[2] De Jong wys daarop dat elkeen omtrent sy eie definisie het van ‘demokrasie’, en haal o.a. die volgende twee skrywers aan in sy beskrywing van demokrasie:[3] Sidney Mead: “... Continue Reading →

Die Lausanne Movement en Arminianisme

In aansluiting by my vorige skrywe, blyk dit dat die arminianisme ook lewendig in die 'Lausanne Movement' is, wat hierdie week hul konferensie hou in Kaapstad.   Die Standard Bearer gee die volgende inligting oor die ontstaan van hierdie beweging: "Lausanne, Switzerland is about forty miles from Geneva, the home of John Calvin during most of the years of... Continue Reading →

Skepping vs Evolusie in die Kerkblad

In die Julie 2010 uitgawe van die Kerkblad, in 'n artikel met die titel, "Om in die skepping te glo ... en evolusie te aanvaar" (bl.20), betwyfel Harm Moraal en Jakkals Reynecke die bybelse feit dat "die mens nie uit die dier (voortkom) nie".  Hul skryf hierdie artikel in antwoord op prof. Paul Kruger (OT professor van... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑