TWEE GETUIENISSE TEEN DIE NGK SINODE 2015 SE PRO-SONDE BESLUIT [Nota: sien hier - by die 'comments' afdeling, die verskillende kerke se verwerping van die NGK se besluit] KLASSIS MOOT VAN DIE GKSA SE MOSIE VAN LEEDWESE, SKOK EN AFKEUR TEEN DIE NGK SE BESLUIT AANGAANDE HOMOSEKSUALITEIT Die Gereformeerde Kerke in Klassis Moot (BetEl, Daspoort,... Continue Reading →
HULP VIR DIE HOMOSEKSUELE SONDAAR
HULP VIR DIE HOMOSEKSUELE SONDAAR The Secret Thoughts of an Unlikely Convert, dr. Rosaria Butterfield "Rosaria, by the standards of many, was living a very good life. She had a tenured position at a large university in a field for which she cared deeply. She owned two homes with her partner, in which they provided... Continue Reading →
DIE GKSA SE AMPTELIKE STANDPUNT OOR HOMOSEKSUALISME
DIE GKSA SE AMPTELIKE STANDPUNT OOR HOMOSEKSUALISME Die GKSA se amptelike sinodebesluit van 2003 kan hier gelees word: Acta 2003, bl.748-752. Daar staan onder meer: “Die Gereformeerde Kerke neem sterk standpunt in teen alle vorme van buite-egtelike en homoseksuele omgang. God se Woord wys die monogame huwelik tussen ‘n man en ‘n vrou aan as... Continue Reading →
NG Sinode 2015 kies die weg van die duisternis en die dood
NG Sinode 2015 kies die weg van die duisternis en die dood "Want hy wat my vind, het die lewe gevind en verkry ‘n welbehae van die HERE. Maar hy wat my mis, benadeel sy eie lewe; almal wat my haat, het die dood lief." (Spr.8:36) Die NGK het gister - met sy besluit ten... Continue Reading →
Die Evangelie op die spel met die NGK algemene sinode 2015
DIE WARE EVANGELIE VAN CHRISTUS OP DIE SPEL MET DIE NG KERK SE ALGEMENE SINODE 2015 Die NGK se algemene sinode 2015 het hierdie week begin in Pretoria. Twee van die kontroversiële sake op die tafel is: die Belhar belydenis ... weereens die homoseksuele debat ... weereens Lees hier van die nuwe moderator van die NG... Continue Reading →
Neem en lees: 17 September 2015
1. Konferensie van Gereformeerde Kerke in SA (2015) By die afgelope Konferensie van Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika is die onderstaande geloofsverklaring aanvaar. Hierdie verklaring poog om uiteen te sit wat Christene behoort te glo in ons dag waar daar baie verwarring bestaan. Lees hier verder ..... 2. Dr. Willie Marais oor Homoseksualiteit Dr Willie Marais... Continue Reading →
Die vyandige aanslag op die huisgesin
Die vyandige aanslag op die huisgesin "Die geskiedenis bewys dat as die huisgesin gesond is, beide kerk en staat bloei. Die huisgesin is die bron van die menslike samelewing. Gee ons dus Gereformeerde huisgesinne, en die Gereformeerde Kerk sal bloei. Anders gaan ons gewis ‘n donker toekoms tegemoet." - Totius Hier is twee artikels om... Continue Reading →
Van koning Edward (egskeiding) tot koningin Elizabeth (sodomie)
43 En wanneer die onreine gees uit die mens uitgegaan het, gaan hy deur waterlose plekke en soek rus en vind dit nie. 44 Dan sê hy: Ek sal teruggaan na my huis waar ek uitgegaan het. En hy kom en vind dit leeg, uitgeveeg en versier. 45 Dan gaan hy en neem sewe... Continue Reading →
Neem en lees: 6 Julie 2013
The New Logic Classroom "The structure created minds is the same as his Creator’s. God is not insane; He is a rational being; the structure of God’s mind is logic. For these reasons, we say not only that logic is irreplaceable and universal, but logic is necessary and fixed. It is not one scheme of... Continue Reading →
Neem en lees: 10 April 2013
1. Die hemel en die hel Al meer teoloë bevraagteken die werklikheid van die hemel en die hel. Met die toestemming van die Die Kerkblad, plaas ek sommige van hul artikels oor die onderwerp wat in hul 15 Mei 1996 uitgawe verskyn het, met dank: Die hemel - en ons ?!, prof. JC Coetzee Die... Continue Reading →