PREEK: Jesaja 8:18 – Die verbondsdoop is vir ons tot ‘n getuienis van Christus se getrouheid aan sy kerk, ook in 2026, en daarom kan ons as gesinne en kerke dankbaar gehoorsaam wees midde ‘moeilike tye’

GEPREEK TYDENS DIE VERBONDSDOOP VAN HFP (Frederik) Kruger, verbondskind van Hein en Hannelie Kruger op 18 Januarie 2026, GK Waterberg Lees: Jesaja 8:1-20 & 1 Tim. 2:8-15 Teks: “18Hier is ek en die kinders wat die Here my gegee het—tot tekens en sinnebeelde is ons in Israel, vanweë die Here van die leërskare wat op die... Continue Reading →

Pro Regno is 5 jaar oud ! – Januarie 2015

Geagte Pro Regno lesers, Die Pro Regno blog is hierdie maand 5 jaar oud (ons het begin in Januarie 2010), waarvoor ons baie dankbaar is vir die Here se seëning in hierdie tyd: - 93 artikels/inskrywings is gepubliseer van verskillende skrywers en onderwerpe in 2014 (504 in totaal vanaf 2010). - daar was van Januarie 2014 tot... Continue Reading →

Gesinsnuus: Christien se geboorte

Psalm 126:3 “Die HERE het groot dinge aan ons gedoen: ons was bly!” Met groot dankbaarheid teenoor ons hemelse Vader maak ons bekend dat Christien Lidia Le Cornu (noemnaam: Christien) gebore is om 20h20 vanaand. Sy weeg in op 2.1kg en ‘n lengte van 49cm. Dit gaan goed met beide moeder en kind, en pa... Continue Reading →

Gesinsnuus: 15 Desember 2011

 Gister-oggend kom my vrou, Dorothea, my studeerkamer in. Haar oë blink, sy lyk baie opgewonde en glimlag van oor tot oor ... Ek wonder dadelik, wat het gebeur dat my pragtige vroutjie so opgewonde is ? En toe die goeie nuus: ons is weer verwagtend ! As alles goed gaan kom ons volgende kindjie iewers in... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑