KERKGESKIEDENIS VIR KINDERS: HOOFSTUK 1&2

KERKGESKIEDENIS VIR KINDERS  Hoofstuk 1 & 2 In aansluiting by die vorige skrywe oor die Kerkgeskiedenis-kamp, plaas ek 'n paar hoofstukke oor die kerkgeskiedenis hier op my blog, in die komende weke tot en met die gemeentekamp plaasgevind het (5-7 Februarie 2016). Die hoofstukke kom uit prof Bouke Spoelstra se boekie geskryf spesifiek vir kinders... Continue Reading →

MEDIAVERKLARING: NG EN GEREFORMEERDE KERKE

MEDIAVERKLARING: NG EN GEREFORMEERDE KERKE 16 November 2015 Die afgevaardigdes van die NG Kerk en die Gereformeerde Kerke het vanoggend in Pretoria vergader. Dit was die eerste vergadering sedert die Memorandum van ooreenkoms  vroeër vanjaar deur albei kerke se Algemene Sinodes goedgekeur is. Verskeie sake is bespreek, waaronder gesamentlike deelname aan die 500-jarige viering van... Continue Reading →

DIE GKSA SE AMPTELIKE STANDPUNT OOR HOMOSEKSUALISME

DIE GKSA SE AMPTELIKE STANDPUNT OOR HOMOSEKSUALISME Die GKSA se amptelike sinodebesluit van 2003 kan hier gelees word: Acta 2003, bl.748-752.  Daar staan onder meer: “Die Gereformeerde Kerke neem sterk standpunt in teen alle vorme van buite-egtelike en homoseksuele omgang. God se Woord wys die monogame huwelik tussen ‘n man en ‘n vrou aan as... Continue Reading →

Waarom Gereformeerd ? 11 Februarie 1859 – 2015

Dit is vandag 156 jaar gelede dat die Gereformeerde Kerke herstig is in Rustenburg. Ons gemeente het die afgelope naweek 'n gemeentekamp gehou met die tema "Waarom Gereformeerd?". Ek plaas my twee aanbiedings oor die onderwerp hier, dit was 'n 'power point' aanbieding: Deel 1: Waarom Gereformeerd ? (historiese gedeelte) Aflaai: Waarom Gereformeerd Nr 1 (regs klik en... Continue Reading →

VIDA in kerk en wêreld

Uit die wêreld Oor die wêreld kan ons kort wees, hier is hul mening by monde van Christina Landman, Die 2 wêrelde van godsdiens Haar argument is eenvoudig - die sentrale teksgedeeltes wat oor VIDA handel is nie deel van haar Bybel nie, want 'ons weet mos' dat "die omies hulle blind (staar) teen", "1... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑