HOE WEET ONS DIE BYBEL IS DIE WOORD VAN GOD ? deur dr. AH Bogaards (GK Pretoria-Rooiwal) (Nota: Sien die vorige inleidende skrywe oor die lesings van die seminaar hier. Ek het ook oudl. Francois van Deventer se kort oorsig van die dag se verrigtinge hier onder geplaas.) MP3 Audio van al die lesings: Sola... Continue Reading →
“Die GKSA” – van Vryheid tot Gevangenisskap
DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA Van Vryheid in Gebondenheid aan die Woord Tot Gevangenskap in Menslike Strukturalisme Dr P E van der Dussen Pretoria, Augustus 2014 Wagter, hoe ver is dit in die nag? Wagter, hoe ver in die nag? Die wagter sê: Die môre kom, en ook die nag. Wil julle vra, vra; keer terug,... Continue Reading →
Sola Scriptura Seminaar 2014
TEMA God sê - Ouderlinge slegs mans Is God se Woord genoeg ? Datum: 24 September 2014 Plek: Gereformeerde Kerk Rietvallei (Umgenistraat 359 , Pretoria) Tyd: 8:30 vir 9:00 Kontaknommer: 072 342 8528 (Francois van Deventer) Vrywillige donasie: R65-00 (sluit in Boereworsrolle & Filterkoffie) PROGRAM 09:00 Opening Christiaan Jooste 09:15 Hoe weet ons die Bybel... Continue Reading →
Die NGK word weer deel van die WRK en wat gaan dit vir die GKSA beteken ?
Geliefdes, glo nie elke gees nie, maar stel die geeste op die proef of hulle uit God is, want baie valse profete het in die wêreld uitgegaan. - 1 Joh.4:1 Lees die volgende artikel van Wynand Louw oor waarom hy nie opgewonde is dat die NGK weer deel word van die Wêreldraad van Kerke (WRK)... Continue Reading →
Onenigheid en spanning oor VIDA in die CRCNA
Sal twee met mekaar wandel tensy hulle eers afgespreek het? - Amos 3:3 "It is sin on the part of the CRC synod to promote unity apart from the theological conviction that only men may be ordained as office bearers. It is also sin to stay in the CRC on the part of those who... Continue Reading →
Van die VIDA agenda na Gay agenda na die geen Satan agenda in die susterskerke
Dit is baie belangrik dat GKSA lidmate deeglik kennis neem van teologiese ontwikkelinge wat in die NGK plaasvind. Die GKSA het met sy sinode in 2012 'n werksdokument op die tafel gehad met die doel dat daar groter ekumeniese eenheid en samewerking kom tussen hierdie twee kerkverbande (die dokument is afgekeur .... maar verwys na... Continue Reading →
Ongeloof onder die dekmantel van ‘heilige’ twyfel ?
Ek het reeds hier al geskryf oor die deformasie en verval wat plaasvind in die CRCNA, een van die oorsese susterskerke van die GKSA (die GKSA het so onlangs as 2009 weer volle bande met die CRCNA aangegaan, ongeag al die verval in daardie kerkverband). Ek plaas hier onder 'n artikel (met toestemming) wat onlangs... Continue Reading →
1. Nuwe lesings op gereformeerd.org 2. Nuwe artikel oor Omkeerstrategie en kindergetalle
1. Nuwe lesings op gereformeerd.org ONDERWERP: Prof Spoelstra, Prof Lee, Dr Bogaards, Ds Smit, Ds le Cornu se lesings/preke gelaai Geagte broeders en susters, Ons het nog materiaal bygevoeg tot http://www.gereformeerd.org se video kanaal (op youtube): Lesing: Prof B Spoelstra - Gemeente Kerk of Tak?, skakel: https://www.youtube.com/watch?v=G51OmIWQuV8 Lesing: Prof B Spoelstra - Die Gelowige en... Continue Reading →
Kerkregering: gehoorsaamheid aan God of die mense ?
Artikels hier onder: 1. VIDA in die lig van Skrif en belydenis 2. Die Regering van die Kerk Inleiding Die invoering van die vrou in al die ampte in die laaste van die 'drie susterskerke', die GKSA, gaan rustig voort. Vir omtrent 30 jaar is die saak al op die sinodetafel, as dit nie al langer is nie ?... Continue Reading →
Teen omkeerstrategieë, die Rots Evangelie !
Dit is gister/vandag 154 jaar gelede dat die Gereformeerde Kerke herstig is (10-12 Februarie 1859) onder die seringboom in Rustenburg. Die gevaar van die Here se volk, ook vandag, is dat ons so maklik die kerkstryd van die verlede vergeet of nie wil onthou nie, en bloot aanpas by ons tye, omstandighede en verval in ons... Continue Reading →