Daar is nou heelwat voorleggings aan die ANC regering en parlement aangaande openbare vakansiedae, vir alternatiewe godsdienstige feesdae en/of om ander godsdienstige dae soos Goeie Vrydag en Kersfees te vervang en/of af te skaf. Ek plaas die GKSA se voorlegging aangaande die saak deur die Deputate Owerheid eerste, en daarna my bydrae oor die kwessie... Continue Reading →
Gesprek oor die gereformeerde hermeneutiek in die GKSA
Einde April was daar ‘n gespreksgeleentheid gehou by die Fakulteit Teologie (Potchefstroom) oor die onderwerp: Die beginsels van Gereformeerde Hermeneutiek en die uitdagings daarvoor in ons huidige konteks. Prof Paul Krüger en prof Jorrie Jordaan het elk ‘n inleiding gelewer en daarna was daar ‘n paneelbespreking. Tydens die Bybelskool van die GK Potchefstroom (30 Mei... Continue Reading →
Pro Regno boekrak: neem en lees – 24 Mei 2012
1. Sending en missionêr wees In die lig van die GKSA se Omkeerstrategie wat 'n sterk klem plaas op om 'missionêr' te wees, is dit belangrik om die geeste te onderskei in die saak. Hier is 'n artikel wat daarmee help: Missional or Mission ? "One of the new buzz words in the evangelical world... Continue Reading →
Skrywe na aanleiding van dr. Jac Howell se Ope Brief
Nota: ek het hierdie skrywe ontvang van 'n gereformeerde suster, in reaksie op dr. Jac Howell (en dr. Wim Vergeer) se onderskeie skrywes oor eersgenoemde se Ope Brief. As gevolg van die lengte plaas ek dit hier as 'n afsonderlike inskrywing en nie by die Ope Brief se kommentaar afdeling nie. _________________________________ Vir wie dit mag aangaan Ek rig... Continue Reading →
Lesing van dr. Jac Howell oor sy Opebriewe aan die GKSA
Die lesing is gehou by die GK Bet-el in Pretoria, 20 April 2012. Dr. Jac Howell verduidelik sy Opebriewe wat hy geskryf het aan die GKSA. U kan dit hier aflaai en luister: Opebriewe lesing Hier kan die video van die lesing gekyk word: Opebrief video
Gesprek oor die Opebrief van dr. Jac Howell
Geagte broeders en susters, U word hartlik uitgenooi na die Gemeentebyeenkoms van GK Bet-el waartydens Dr Jac Howell sy “Opebrief aan die GKSA” en “Perspektief op opebrief” sal bespreek. Daar sal geleentheid wees om vrae te vra. Indien u sou belangstel om die geleentheid op Skype te volg stuur u skype naam aan my sodat... Continue Reading →
Opebrief 2 aan die GKSA – dr. Jac H Howell (Heidelberg, Gauteng)
[Deel 1: Ope brief aan die GKSA] Ope Brief 1 in Perspektief In die lig daarvan dat baie lidmate van die GKSA vrae het rondom die motivering tot die eerste Ope Brief wat aan die GKSA gerig is en die klaarblyklike verwarring rondom die situasie waarbinne die kerke van die GKSA hulle bevind, die volgende:... Continue Reading →
Skrifverklaring: 1 Tim.2:11,12 en 1 Kor.11:5 – weerspreek dit mekaar ?
Skrifverklaring: 1 Tim.2:11,12 en 1 Kor.11:5 - weerspreek dit mekaar ? deur ds. Cobus Rossouw (GK Daspoort) In 1Tim 2:8 is Paulus besig om Christus se orde vir sy kerk ‘op elke plek’ verder te reël. Dit nadat hy in vers 1-6 gefokus het op die kerk se gebede. Ja, die kerk van Christus moet altyd... Continue Reading →
GKSA Sinode 2012 en die Evolusie krisis
“Maar wel baar dit verwondering dat soveel kerkleiers, soveel Christelike teoloë, die evolusieleer aanvaar en op allerlei kunsmatige maniere met die Bybelleer probeer versoen. Hierdie feit moet egter verstaan word in die lig van die volgende oorwegings: (a) Die Bybelkritiek is in die ondermyning van die Bybelgeloof ’n bondgenoot van die evolusieleer; (b) Hierdie... Continue Reading →
GKSA algemene sinode 2012 – eenheid in verdeeldheid
Ek plaas hier op my blog 'n samevattende oorsig van die belangrikste sake van die algemene sinode in Januarie 2012. Dit is geskryf deur Rob van der Kooy (GK Kandelaar), gepubliseer in die Kompas (tydskrif van die VGKSA), en word met albei se toestemming hier geplaas. Ek het hier en daar 'n opskrif tussen hakies bygevoeg... Continue Reading →