TOTIUS DIE VROUE VERGRUISER ? Dit lyk my daar is die laaste paar weke weer ‘n intensiewe heksejagtery teen al wat calvinisme is. Laasweek was daar ‘n artikel in die Beeld oor Totius se suster, ‘n feminis (Marie du Toit), wat natuurlik onderdruk is deur alles wat haar broer voorgestaan het (calvinisme, afrikaner nasionalisme,... Continue Reading →
Het die Here poligamie aanbeveel?
HET DIE HERE POLIGAMIE AANBEVEEL? Die antwoord is: Nee. Maar voor ek iets verder oor poligamie sê, net gou weer die volgende: Ja, alle oortredings van die sewende gebod moet aangespreek word, nie net van dade nie, maar ook denke, soos Christus ons leer in Matt.5:27-30. Alle aanslae dus teen die plek waar die Here... Continue Reading →
Deur gesondheid én siekte: in Christus getroud tot eer van God, tot die dood ons skei
- DEUR GESONDHEID éN SIEKTE - IN CHRISTUS GETROUD TOT EER VAN GOD TOT DIE DOOD ONS SKEI Lees die aangrypende verhaal van die huwelik van Scott en Johanna Watkins, wat mekaar nie mag aanraak in die huwelik nie, en sien dan daarna my opmerkings oor ons huwelike: I am allergic to my husband but God... Continue Reading →
Ek voel niks meer nie … Huisgenoot liefde hou nie !
HUISGENOOT LIEFDE HOU NIE! - want ware liefde gaan oor harde werk en nie gevoelens nie - (Ek plaas met erkenining ds. Johannes de Koning se artikel volledig hier op my blog, omdat dit so 'n geweldige belangrike onderwerp aanspreek van ons tyd. Mag elke getroude paartjie dit biddend lees, elke jongmens wat nog gaan... Continue Reading →
Skrifoordenking: Kinders wat nie wil stilsit in die erediens nie – waar begin dit? (Ps.122:1; Mark.10:14)
By my ! By pa en ma wat met voorbeeld moet lei by die huis. Dit begin met die daaglikse huisgodsdiens saam in die Woord van die Here, waar gebid, Psalms gesing en Bybel gelees word. Dit is by die huisgodsdiens waar die kinders begin leer om 'stil te sit in die kerk'. Dit begin met... Continue Reading →
Die vyandige aanslag op die huisgesin
Die vyandige aanslag op die huisgesin "Die geskiedenis bewys dat as die huisgesin gesond is, beide kerk en staat bloei. Die huisgesin is die bron van die menslike samelewing. Gee ons dus Gereformeerde huisgesinne, en die Gereformeerde Kerk sal bloei. Anders gaan ons gewis ‘n donker toekoms tegemoet." - Totius Hier is twee artikels om... Continue Reading →
HGS-reeks: kennisgewing
Huwelik en Gesin in die Skrif, ds MJ Booyens Geagte lesers, Ek gaan nie in die toekoms die verskillende oordenkings van hierdie boek van ds. Booyens hier plaas nie. Dit is elke keer groot tegniese werk om dit oor te plaas na wordpress, met al die veranderings wat aangebring moet word, en ek meen die... Continue Reading →
HGS reeks: 16. Samuel afgebid 17. Eli as swak vader
Huwelik en Gesin in die Skrif, ds MJ Booyens Hoofstuk 16. Samuel deur sy moeder van God afgebid "En by die wisseling van die jaar het Hanna wat swanger was, 'n seun gebaar en hom Samuel genoem; want, het sy gesê, ek het hom van die Here gebid" (1 Sam. 1:20). Vrouenood by veelwywery. Dit gaan... Continue Reading →
HGS reeks: 14. Simson deur sy beminde verraai 15. Rut, die deugsame vrou
Huwelik en Gesin in die Skrif, ds MJ Booyens Hoofstuk 14: Simson deur sy beminde verraai "En hy het sy hele hart aan haar bekendgemaak en aan haar gesê: Daar het nooit 'n skeermes oor my hoof gekom nie, want ek is 'n nasireër van God van my moeder se skoot af. As ek geskeer... Continue Reading →
HGS-reeks: 12. “… jy moet dit jou kinders inskerp …” 13. “… maar ek en my huis, ons sal die Here dien”
Huwelik en Gesin in die Skrif, ds MJ Booyens 12. ". . . jy moet dit jou kinders inskerp . . ." "En hierdie woorde wat ek jou vandag beveel, moet in jou hart wees; en jy moet dit jou kinders inskerp en daaroor spreek as jy in jou huis sit en as jy op... Continue Reading →