Troupreek: Alle dinge moet die HERE eer, ook ons huwelike (Nota: dit was vir my 'n besonderse voorreg om my oudste dogter, Joanette, en haar man, Gideon Smith, die afgelope Saterdag in die huwelik te bevestig. Hier onder volg my preek by daardie geleentheid. Mag dit nie net vir hulle nie, maar ook vir al ons... Continue Reading →
Totius die “vroue vergruiser” ?
TOTIUS DIE VROUE VERGRUISER ? Dit lyk my daar is die laaste paar weke weer ‘n intensiewe heksejagtery teen al wat calvinisme is. Laasweek was daar ‘n artikel in die Beeld oor Totius se suster, ‘n feminis (Marie du Toit), wat natuurlik onderdruk is deur alles wat haar broer voorgestaan het (calvinisme, afrikaner nasionalisme,... Continue Reading →
Het die Here poligamie aanbeveel?
HET DIE HERE POLIGAMIE AANBEVEEL? Die antwoord is: Nee. Maar voor ek iets verder oor poligamie sê, net gou weer die volgende: Ja, alle oortredings van die sewende gebod moet aangespreek word, nie net van dade nie, maar ook denke, soos Christus ons leer in Matt.5:27-30. Alle aanslae dus teen die plek waar die Here... Continue Reading →
Deur gesondheid én siekte: in Christus getroud tot eer van God, tot die dood ons skei
- DEUR GESONDHEID éN SIEKTE - IN CHRISTUS GETROUD TOT EER VAN GOD TOT DIE DOOD ONS SKEI Lees die aangrypende verhaal van die huwelik van Scott en Johanna Watkins, wat mekaar nie mag aanraak in die huwelik nie, en sien dan daarna my opmerkings oor ons huwelike: I am allergic to my husband but God... Continue Reading →
‘n Post(moderne) Sadduseër se verwerping van die huwelik as ‘n instelling van God
'n (Post)moderne Sadduseër se verwerping van die huwelik as instelling van God "‘n Huwelik is die lewenslange verbintenis tussen een man en een vrou,” het die NG Kerk se algemene sinode onlangs “bevestig”. Dit laat die interessante vraag ontstaan: Waar kom hierdie opvatting vandaan? Want dit is gewis nie ’n Ou Testamentiese opvatting nie! ... Op grond... Continue Reading →
As die huweliksfondamente (weer) omgegooi word (Ps.11:3)
AS DIE HUWELIKSFONDAMENTE (WEER) OMGEGOOI WORD Die nuutste aanslag, na die onlangse spesiale sinode van die NG Kerk, is deur dr. Chris Jones (Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch), onder die opskrif, Daar is nie 'n Bybelse huwelik nie. Dr. Jones skryf onder andere: "Daar is nie 'n enkele woord in die Bybel wat die toegewyde verbondsliefde... Continue Reading →
Skokkend Positief ? Waarom die NGK Sinode so maklik die pro-homoseksuele besluit kon neem
Skokkend Positief ? Waarom die NGK Sinode so maklik die pro-homoseksuele besluit kon neem "Laat die huwelik in alle opsigte eerbaar wees en die bed onbesmet; want God sal hoereerders en egbrekers oordeel." - Hebreërs 13:4 Die kort antwoord is - daar is geen meer vrees vir God nie, die Woord as finale gesag vir... Continue Reading →
Ek voel niks meer nie … Huisgenoot liefde hou nie !
HUISGENOOT LIEFDE HOU NIE! - want ware liefde gaan oor harde werk en nie gevoelens nie - (Ek plaas met erkenining ds. Johannes de Koning se artikel volledig hier op my blog, omdat dit so 'n geweldige belangrike onderwerp aanspreek van ons tyd. Mag elke getroude paartjie dit biddend lees, elke jongmens wat nog gaan... Continue Reading →
ROMEINE 1: VAN DIE VIDA PLAN NA DIE HIDA PLAN
VAN DIE VIDA PLAN NA DIE HIDA PLAN Die afgelope paar weke gons dit oor homoseksuele huwelike wat in die VSA goedgekeur is, en veral hier in SA waar NG teoloë (o.a proff. Nelus Niemandt en Adrio König) hoop en bid dat hul sinode in Oktober dieselfde pad as die wêreld sal volg, ongeag die waarskuwing... Continue Reading →
Skrifoordenking: Kinders wat nie wil stilsit in die erediens nie – waar begin dit? (Ps.122:1; Mark.10:14)
By my ! By pa en ma wat met voorbeeld moet lei by die huis. Dit begin met die daaglikse huisgodsdiens saam in die Woord van die Here, waar gebid, Psalms gesing en Bybel gelees word. Dit is by die huisgodsdiens waar die kinders begin leer om 'stil te sit in die kerk'. Dit begin met... Continue Reading →