GEMEENSKAP VAN DIE HEILIGES IN DIE KERK deur dr. SJ van der Walt "Julle moet nie elkeen na sy eie belang omsien nie, maar elkeen ook na die ander s'n. Want hierdie gesindheid moet in julle wees wat ook in Christus was" — FilP. 2:4 en 5. Hoe dikwels gebeur dit dat gelowiges tot dieselfde gemeente behoort,... Continue Reading →
Kerkwees beteken om die waarheid te handhaaf
TO BE CHURCH: UPHOLDER OF THE TRUTH by prof. David J. Engelsma (Ek plaas hierdie artikel, met erkenning aan die skrywer en die bron: RFPA.) Hier is 'n paar aanhalings uit die artikel, wat wys hoe belangrik en relevant dit ook vir ons kerke in Suid-Afrika is: "Whatever religious organization fails to uphold the truth is... Continue Reading →
Die Kerk (14) – Die Kerk en sy ekumeniese roeping volgens die Nuwe Testament
DIE KERK EN SY EKUMENIESE ROEPING VOLGENS DIE NUWE TESTAMENT[1] deur prof. WJ Snyman In die Nuwe Testament word van "kerk" slegs in tweërlei sin gespreek, nl. as universele kerk en as plaaslike kerk. Die enigste uitsondering op hierdie spreekwyse skyn Hand. 9:31 te wees. Dit is die enigste locus waarna H. Bavinck kon verwys... Continue Reading →
Die Kerk (13) – Die Kerk en die Kerke
DIE KERK EN DIE KERKE deur prof. WJ Snyman Daar is net een Kerk met een Hoof, Christus. Die Kerk is die liggaam van Christus en hierdie liggaam is een. Paulus sê dan ook: ons is almal lede van een liggaam (1 Kor. 12:12). Ons moet goed vashou dat daar maar een Kerk is. Ons... Continue Reading →
Die Kerk (12) – Die Kerk in die Brief aan die Filippense
DIE KERK IN DIE BRIEF AAN DIE FILIPPENSE deur prof. WJ Snyman (Sien die inleiding [nommer 1] en die res van die reeks hier.) Ons vind die Kerk orals in die Nuwe Testament. En al word in die brief aan die Filippense die woord "kerk" nie genoem nie, tog vind ons ook in hierdie brief duidelik... Continue Reading →
Die Kerk(11) – Die Kerk en die Drie-eenheid
DIE KERK EN DIE DRIE-EENHEID deur prof. WJ Snyman (Sien die inleiding [nommer 1] en die res van die reeks hier.) Paulus noem die Kerk 'n verborgenheid (Efese 5). Hy wys dan op die huwelik. In Efesiërs 1:21-23 verduidelik hy wat die eenheid tussen Christus en die gelowiges is. In hoofstuk 1:20 wys Paulus op... Continue Reading →
Die Kerk (10) – Die vervolging van die kerk
DIE VERVOLGING VAN DIE KERK deur prof. WJ Snyman (Sien die inleiding [nommer 1] en die res van die reeks hier.) Heerlikheid en vernedering Ons moet nog besondere aandag gee aan die lofsang van Simeon(Lukas 2:25-35). Uit hierdie lofsang kan ons ook leer hoe dit is met die Kerk. Simeon besing twee dinge van daardie... Continue Reading →
Die Kerk (9) – Die begin van die kerk in die Nuwe Testament
DIE BEGIN VAN DIE KERK IN DIE NUWE TESTAMENT deur prof. WJ Snyman (Sien die inleiding [nommer 1] en die res van die reeks hier.) Die Kerk is nie 'n werk van die mense nie, maar 'n wonderwerk van die Here. Ons kan dit vergelyk met 'n boom. 'n Boom is ook 'n werk van... Continue Reading →
Uit die Kerkgeskiedenis: Te perd na kerk om op miershope te sit ?
UIT DIE KERKGESKIEDENIS TE PERD NA KERK OM OP MIERSHOPE TE GAAN SIT? In aansluiting by my vorige skrywe oor die vermaning om die Here se Dag te onderhou, sien hierdie uitreksel uit die Afrikanerjoernaal (12 Januarie) oor die Afrikaners se geskiedenis in Suid-Afrika, daar in die beginjare: " 'n Franse predikant, Pierre Simond, het... Continue Reading →
Die Kerk (8) – Verband tussen Ecclêsia Universalis en Particularis
VERBAND TUSSEN ECCLÊSIA UNIVERSALIS EN PARTICULARIS deur prof. WJ Snyman (Sien die inleiding [nommer 1] en die res van die reeks hier.) Dit is verskillend ingedink: 1) Die dele gaan op in die geheel. So die Katolisisme. Daar is maar een Kerk, die Katolieke. Die plaaslike gemeentes gaan as parochieë op in die geheel, soos... Continue Reading →