Neem en lees: 10 April 2013

1. Die hemel en die hel Al meer teoloë bevraagteken die werklikheid van die hemel en die hel. Met die toestemming van die Die Kerkblad, plaas ek sommige van hul artikels oor die onderwerp wat in hul 15 Mei 1996 uitgawe verskyn het, met dank: Die hemel - en ons ?!, prof. JC Coetzee Die... Continue Reading →

Verklaring deur Kaapse NGK lidmate

Nota: ek plaas die verklaring wat deur lidmate van die NGK in die Kaap vrygestel is, ook hier op my blog omdat die waarhede wat daarin bely word elke gelowige, ook elke gereformeerde gelowige raak, ongeag aan watter kerkverband jy behoort.  Die dwalinge en gevare wat aangespreek word in die verklaring leef in 'n mindere en meerdere... Continue Reading →

Nuwe en ou dinge – prof. WJ Snyman

Prof. Willie Snyman (professor in NT, Teologiese Skool Potchefstroom, 1946-70, oorlede: 1981-06-06) se boek Nuwe en Ou Dinge, ' n samestelling van artikels en preke uit sy pen, is nou danksy die harde werk van Willem Swanepoel, aanlyn beskikbaar: Nuwe en Ou dinge 'Blaai' gerus deur die inhoudsopgawe om al die relevante onderwerpe te raadpleeg waaroor prof.... Continue Reading →

Die dood van ‘n denominasie

"When a church forfeits its doctrinal convictions and then embraces ambiguity and tolerates heresy, it undermines its own credibility and embraces its own destruction. Hamilton is surely right about one thing. It is true that the Church of England’s disastrous controversies over gender and sexuality are not the causes of the church’s decline. They are... Continue Reading →

Kerkrade en Gemeentevergaderings

1. Die kerkraad, GPL van der Linde   "Die mag wat aan die ampsdraers gegee is, kleef nie aan hulle persone nie maar wel aan die Woord wat hulle bedien. Daarom is daar gelykheid onder hulle en volg dit noodwendig dat hulle die gesag in die kerk alleen gesamentlik kan uit oefen. ... Dit is dan... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑