GKSA algemene sinode 2015 – my indrukke

Inhoudsopgawe 1. Inleidend 2. Belangrikste besluite 3. My indrukke 4. Slotwoorde 1. Inleidend Die algemene sinode van die GKSA in 2015 het plaasgevind in Potchefstroom, vanaf 6 tot 14 Januarie 2015. Die Agenda wat behandel is, is hier beskikbaar: Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika - Sinode 2015 Die amptelike Handelinge van Sinode 2015 sal in... Continue Reading →

Die NG Kerk, Rome en die Wêreldkerk gedagte

Die nuwe Pous aanbid Maria In 'n vorige blog het ek u verwys na die tragiese feit dat die NG Kerk leierskap besig is om pens en pootjies dwalinge te omhels in stryd met wat die Skrif leer soos bely in die gereformeerde belydenis: Dwaalleer tugsaak in die NG Kerk teen dr. Ben du Toit Hierdie omhelsing van die dwaling... Continue Reading →

Hervormingsdag 2012 verklaring deur Kaapse Studiegroep

HERVORMINGSDAG 2012 deur Kaapse Studiegroep In die gees van die Hervorming en in ooreenstemming met die onverskrokke waagmoed van die hervormers, voel ons, die ondergetekendes, ons gedwonge om die volgende teologiese en kerklike sake wat om hervorming roep, aan die orde te stel. 1. Misbruik van die reformatoriese “semper reformanda” Ons verwerp die misbruik van die... Continue Reading →

Verklaring deur Kaapse NGK lidmate

Nota: ek plaas die verklaring wat deur lidmate van die NGK in die Kaap vrygestel is, ook hier op my blog omdat die waarhede wat daarin bely word elke gelowige, ook elke gereformeerde gelowige raak, ongeag aan watter kerkverband jy behoort.  Die dwalinge en gevare wat aangespreek word in die verklaring leef in 'n mindere en meerdere... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑