Begrafnispreek: Tannie Anna Malan (1922 – 2013)

   Ons het Saterdag oggend hier in Carletonville tannie Anna Malan begrawe. Sy was 'n kosbare gelowige mens gewees vir familie, vriende en lidmate. Ons as gesin het tannie Anna die afgelope 6 jaar goed leer ken. Dit was vir ons geseënde jare saam met haar.  Ons dank die Here vir die getuienis was ook deur haar na ons almal uitgegaan... Continue Reading →

Preek: Daar waar God se Gees is, daar moet dinge verander

Efesiërs 5 (Navolgers van God)                                                          GK Matlabas 2013 03 24 Lees: Ef 4:17 – 5:21 Teks: Ef 5:1 Wees dan navolgers van God soos geliefde kinders Tema: God se reisreëls Sing: Pss 84:1,3; 84:4,6; 25:2,3; 25:4,6; 89:1,6 Prediker: Ds. Gustav Opperman Broeders en Susters van ons Here Jesus Christus, Geen huisgesin kan funksioneer sonder 'n... Continue Reading →

Preek: Moenie vrees nie (Joh.6:1-21)

Moenie vrees nie ds Gustav Opperman (GK Matlabas) Lees Joh 6:1-21 Teks Joh. 6:20: Maar Hy sê vir hulle: Dit is Ek, moenie vrees nie. Tema: Hy is die Besweerder van elke vrees Psalms: 107:1,2; 107:3,4; 107:5,6; 107:9,10; 107:12,14. Broeders en Susters, Lig en duisternis ... duisternis en lig ... Dit is nie sonder rede... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑