31 Oktober 1517 – 2013

Dit is vandag 496 gelede dat Maarten Luther sy 95 stellings aan die kerkdeur van Wittenberg in Duitsland vasgespyker het, teen die dwalinge en misbruike in die Rooms Katolieke Kerk.  Die gebeure wat sou volg het gelei tot wat vandag genoem word, die Protestantse Kerkhervorming van die 16de eeu. Ek plaas hier 'n preek oor... Continue Reading →

Preek: Vertrou op die HERE alleen

Lees: 2 Kronieke 15,16 Teks 2 Kron. 16:9: die HERE—sy oë deurloop die hele aarde om diegene kragtig te steun wie se hart onverdeeld op Hom gerig is ... Tema: vertrou op die HERE alleen Prediker: ds. Gustav Opperman (GK Matlabas)   Geliefdes in die Here Jesus die Christus, Dis tog so jammer van koning... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑