Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis - Inleiding (Psalm 9) Lees: Psalm 9 & Romeine 10:8-13 Teks: “Ek wil die Here loof met my hele hart; ek wil al u wonders vertel.” (Ps 9:2) “Psalmsing tot eer van die Here wat op Sion woon; verkondig onder die volke sy dade.” (Ps 9:12) Tema: Inleiding op die NGB -... Continue Reading →
Herman Bavinck preek vir Paul Kruger: Die wêreldoorwinnende krag van geloof (1 Joh. 5:4)
De Wereldverwinnende Kracht des Geloofs door Herman Bavinck “Want alles wat uit God gebore is, oorwin die wêreld; en dit is die oorwinning wat die wêreld oorwin het, naamlik ons geloof.” (1 Joh. 5:4) Nota: ek plaas die preek hier met erkenning van die bron, aangesien dit nog net so aktueel is as 120 jaar... Continue Reading →
PREEK: CHRISTUS GEE ONS PLEK OM TE AANBID (Josua 10:26,27)
PREEK: CHRISTUS GEE ONS PLEK OM TE AANBID (Josua 10:26,27) deur ds. Ronald Bain (Gereformeerde Kerk Oranjerivier) Skriflesing: Josua 10:1-28, 42-43 Teksverse: “En daarna het Josua hulle neergeslaan en hulle gedood en hulle aan vyf pale opgehang; en hulle het aan die pale bly hang tot die aand toe. En teen sonsondergang het Josua bevel gegee... Continue Reading →
Twee preke: DIE KONINGSKAP VAN CHRISTUS (Joh. 16:28) EN HOE ONS DAAROM VIR DIE BURGERLIKE OWERHEDE MOET BID (1 Tim. 2:1,2)
DIE KONINGSKAP VAN CHRISTUS EN HOE ONS DAAROM VIR DIE BURGERLIKE OWERHEDE MOET BID Preek 1: Sien Jesus Christus raak waar Hy nou is as Koning (Joh. 16:28) Lees: Joh. 16:26-33 & Ef. 1:15-23 Teksvers: “Ek het van die Vader uitgegaan en in die wêreld gekom. Weer verlaat Ek die wêreld en gaan na my Vader.”... Continue Reading →
Preek: Lukas 24:1-12 Hy het Opgestaan!
Preek: Lukas 24:1-12 Hy het Opgestaan! Lees: Lukas 23:54-24:12 Teksverse: En toe hulle baie bevrees word en met hulle aangesigte na die aarde buig, sê die manne vir hulle: Waarom soek julle die Lewende by die dooies? Hy is nie hier nie, maar Hy het opgestaan. Onthou hoe Hy vir julle gesê het toe Hy... Continue Reading →
Preek: Amos 3:6 Wat moet die kerk glo en doen as enige onheil ons tref?
PREEK: AMOS 3:6 WAT MOET DIE KERK GLO EN DOEN AS ENIGE ONHEIL ONS TREF? Lees: Jesaja 45:5-8 en Amos 3:1-8 Teksvers: "Sal daar 'n onheil in die stad voorval as die HERE dit nie bewerk het nie? (Amos 3:6b) Preekopname (GK Carletonville, 2020-03-22): Wat moet die kerk glo en doen as enige onheil ons... Continue Reading →
Preek: Openbaring 14:6-13 – Corona virus, die ewige evangelie en die ewige oordeel van God
Preek: Openbaring 14:6-13 Corona virus, die ewige evangelie en die ewige oordeel van God Lees: Openbaring 14:1-13 Teksfokus: "En ek het ‘n ander engel in die middel van die lug sien vlieg met ‘n ewige evangelie om te verkondig aan die bewoners van die aarde en aan alle nasies en stamme en tale en volke. ... Continue Reading →
REFORMASIE TEMA PREEK: Psalm 130 (Die Dordtse Leerreëls)
REFORMASIE TEMA PREEK: Psalm 130 (Die Dordtse Leerreëls) Lees: Psalm 130 en 1 Kor. 1:21-31. Teksvers: 7 Wag op die HERE, o Israel! want by die HERE is die goedertierenheid, en by Hom is daar veel verlossing; 8 en Hy self sal Israel verlos van al sy ongeregtighede. - Psalm 130 Preekopname (GK Carletonville, 2019-10-27),... Continue Reading →
Troupreek: Alle dinge moet die HERE eer, ook ons huwelike (Rom. 11:33-36)
Troupreek: Alle dinge moet die HERE eer, ook ons huwelike (Nota: dit was vir my 'n besonderse voorreg om my oudste dogter, Joanette, en haar man, Gideon Smith, die afgelope Saterdag in die huwelik te bevestig. Hier onder volg my preek by daardie geleentheid. Mag dit nie net vir hulle nie, maar ook vir al ons... Continue Reading →
Preek: Ps. 117 Alle volke, ook die Afrikanervolk word opgeroep om die HERE te loof en te prys! ( (6 April 1652 – 6 April 2019)
Preek: Ps. 117 Alle volke, ook die Afrikanervolk word opgeroep om die HERE te loof en te prys! (6 April 1652 - 6 April 2019) Lees: Ps. 117 en Matteus 28:16-20 Teksverse: "Loof die HERE, alle nasies! Prys Hom, alle volke! Want sy goedertierenheid is geweldig oor ons, en die trou van die HERE is... Continue Reading →