Die Vernaamste Sondaar deur ds. Gustav Opperman (GK Matlabas) Lees Fil 3:1-8; 1 Tim 1:1-2:7 Teks: 1 Tim 1:15, Dit is ’n betroubare woord en werd om ten volle aangeneem te word, dat Christus Jesus in die wêreld gekom het om sondaars te red, van wie ek die vernaamste is. Geliefdes, In hierdie brief val... Continue Reading →
Twee Geloftepreke: 16 Desember 2012
1. Die Here vervang menslike leierskap met Goddelike leierskap deur ds. G Opperman (GK Matlabas) Lees Jes 3:1-12; 9:1-7 Teksverse: Jes 3:1a Want kyk, die Here HERE van die leërskare sal uit Jerusalem en uit Juda wegneem die stut en die steun, elke stut van brood en elke stut van water. Jes 9:6 Want ‘n Kind... Continue Reading →
Die Gereformeerde Kerk Bet-el in Pretoria
GK Bet-el selfstandigwording deur Francois van Deventer, ‘n ouderling van die GK Bet-el “Toe die HERE die lot van Sion verander het, was ons soos die wat droom. Toe is ons mond gevul met gelag en ons tong met gejubel; toe het hulle onder die heidene gesê: Die HERE het groot dinge aan hierdie mense... Continue Reading →
Preek: Lewe jy in die lig van die wederkoms ? (Luk.17:26-30)
Lewe jy in die lig van die wederkoms ? ds. Gustav Opperman (GK Matlabas) Lees: Lukas 17:20-37 Teks 17:26-30: En soos dit gebeur het in die dae van Noag, so sal dit ook wees in die dae van die Seun van die mens: hulle het geëet en gedrink, hulle het getrou en is in die... Continue Reading →
Woordverkondiging – Daniël 6
Daniel 6:1-29 Fokus: vers 1-25 Net soos in Babilon ... is God ook in die ryk van die Meders-en-Perse besig ... om sy Koninkryk te laat kom. deur ds. AJ (Cobus) Rosssouw (GK Daspoort) Inleiding Geliefdes ... voor-verlede-week ... by Dan 5 was ons getuies van Babilon se val ... deur God se oordeel. ‘n... Continue Reading →
Sodom én ons – 2 preke
Preek 1: Moenie talm nie, ds. Gustav Opperman (GK Matlabas) Preek 2: Die sonde én genade in Sodom, ds. Slabbert Le Cornu (GK Carletonville) 1. Moenie talm nie (Gen.19:16a) ds. G. Opperman Lees: Genesis 19 Teks: 19:16 (a) Maar hy het nog getalm. Toe gryp die manne hom en sy vrou en sy twee dogters aan... Continue Reading →
Die wysheid van God teenoor die wysheid van die wêreld
(Preek tydens die doop-geleentheid van my dogter, Christien Lidia Le Cornu, 19 Augustus AD 2012, te GK Carletonville) Geliefdes in ons Here Jesus Christus, Is dit wys, is dit 'n wyse besluit om vandag nog ons en ons kinders die 'ongetwyfelde Christelike geloof' (sien Sondag 7) te leer, in die sogenaamde moderne 21ste eeu ?... Continue Reading →
Preek: Romeine 1:16-32
Die afgelope rusdag het ek oor hierdie gedeelte gepreek, met 'n besondere fokus op v.26,27 en die huidige debat oor homoseksualisme. Ek het in die toepassings ook verwys na die onderliggende hermeneutiese vertrekpunt van beide homoseksuele apologete en VIDA apologete, nl. "geslag maak nie saak nie, of is nie bepalend vir ons onderskeie roeping en... Continue Reading →
Preek: Efesiërs 1 Tema: Heidelbergse Kategismus Sondag 21
Sondag 21 Vraag 54: Wat glo jy van die heilige, algemene, Christelike kerk? Antwoord: Dat die Seun van God (a) uit die hele menslike geslag (b) vir Hom 'n gemeente wat tot die ewige lewe uitverkies is (c), deur sy Gees en Woord (d) in die eenheid van die ware geloof (e) van die begin... Continue Reading →
Boekbespreking: Opgestaan – deel 6 (Moenie weifel nie!)
Ek wou by hierdie deel van my boekbespreking stilgestaan het by die ‘social gospel’ standpunte wat die ontkenners van Christus se opstanding huldig, maar dit gaan vir eers oorslaan tot ‘n volgende keer. Ek wil nou aansluit by die volgende gedeelte uit Opgestaan, Lina Spies se belydenis oor Jesus as bloot ‘n ‘doodgewone mens’, waarmee sy haar... Continue Reading →