PRO REGNO BOEKVERKOPE: 4 NOVEMBER 2021 Pro Regno Boeke nuus – 4 November 2021 1. Sien hier onder nuwe voorraad boeke wat ingekom het. 2. Al die boeklyste is tweedehandse boeke wat nog in 'n goeie leesbare toestand is, tensy vermeld word dat dit beskadig is of 'n boek (nuut) is. 4. Hiermee wil ek... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE: 13 Oktober 2021
PRO REGNO BOEKE: 13 OKTOBER 2021 Pro Regno Boeke nuus – 13 Oktober 2021 1. Sien hier onder nuwe voorraad boeke wat ingekom het. 2. Al die boeklyste is tweedehandse boeke wat nog in 'n goeie leesbare toestand is, tensy vermeld word dat dit beskadig is of 'n boek (nuut) is. 4. Hiermee wil ek... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE: Nuwe voorraad en Uitverkopingsboeke, 20 September 2021
PRO REGNO BOEKE Nuwe voorraad en Uitverkopingsboeke Pro Regno Boeke nuus – 20 September 2021 1. Sien hier onder nuwe voorraad boeke wat ingekom het (afdeling A). 2. Sien ook uitverkopingsboeke (afdeling B). 3. Al die boeklyste is tweedehandse boeke wat nog in 'n goeie leesbare toestand is, tensy vermeld word dat dit beskadig is... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE: Nuwe voorraad en Uitverkopingsboeke, 25 Aug 2021
PRO REGNO BOEKE Nuwe voorraad en Afslagboeke Pro Regno Boeke nuus – 25 Augustus 2021 1. Sien hier onder nuwe voorraad boeke wat ingekom het (afdeling A). 2. Sien ook afslagboeke en hoe dit werk (afdeling B). 3. Al die boeklyste is tweedehandse boeke wat nog in 'n goeie leesbare toestand is, tensy vermeld word... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE: Boekelys & Boektafel – DV, 31 Julie 2021
PRO REGNO BOEKE: Boekelys & Boektafel - DV, 31 Julie 2021 KENNISGEWING: Ek is DV, komende Saterdag in Pretoria, by die "ROEPING EN STRYD" Konferensie, Diamantvallei, 31 Julie, 09h15 vir 10h00 (kontak vir HP Steyn vir meer inligting oor die bywoning van die konferensie: 082 466 2341), as u daar na die boeke wil kom... Continue Reading →
PRO REGNO VERKOPE Boekelys: 16 Junie 2021
PRO REGNO VERKOPE Boekelys: 16 Junie 2021 KENNISGEWING: Ek is DV, komende naweek in Pretoria, indien enige boeke daar afgelewer moet word. Pro Regno Boeke nuus – 16 Junie 2021 1. Sien hier vir vorige boeklyste, ONTHOU net asb, die nuwer of nuutste boekelyste se pryse moet gevolg word, dankie. 2. Al die boeklyste is... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKVERKOPE: 2 JUNIE 2021 BOEKELYS
PRO REGNO BOEKVERKOPE: 2 JUNIE 2021 BOEKELYS 1) Sien hier die vorige boekelys van ander boeke wat nog in voorraad is. 2) Hier is die rekening vir inbetaling, asook kontak besonderhede: S. Le Cornu Absa tjek nr. 01095190673 Takkode: 632005 Verwysing: u voorletters en van Kontakbesonderhede Slabbert Le Cornu Selnr. 082 770 2669 E-pos: proregno@gmail.com Prosedure om... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKVERKOPE: 17 MEI BOEKELYS (nuwe afdeling: christelike- en afrikaanse storieboeke)
PRO REGNO BOEKVERKOPE 17 MEI 2021 boekelys (nuwe afdeling: christelike en afrikaanse storieboeke) 1. Ek gaan van nou af probeer om een keer 'n week 'n nuwe boekelys hier te plaas van BOEKE WAT AS NUWE VOORRAAD INGEKOM HET. Ek gaan nie elke keer al die... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKVERKOPE: 27 APRIL 2021 boekelys
PRO REGNO BOEKVERKOPE 27 APRIL 2021 boekelys KENNISGEWING: ek is DV, Donderdag 13 Mei, weer in Pretoria, vir enige boek aflewerings. Pro Regno Boeke nuus - 27 April 2021 1. AFDELING A hier onder, is die heel nuutste NUWE en TWEEDEHANDSE BOEKE wat ek ingekry het. 2. Dan volg AFDELING B, die algemene lys van... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKVERKOPE: 7 APRIL 2021 boekelys
PRO REGNO BOEKVERKOPE 7 APRIL 2021 boekelys Pro Regno Boeke nuus - 7 April 2021 1. AFDELING A hier onder, is die heel nuutste TWEEDEHANDSE BOEKE wat ek ingekry het. 2. Dan volg AFDELING B, die algemene lys van tweedehandse Afrikaanse, Engelse en Nederlandse boeke wat ek nog in voorraad het van vorige boeklyste. Opnuut... Continue Reading →