PRO REGNO BOEKE: Boekelys & Boektafel – DV, 31 Julie 2021

PRO REGNO BOEKE: Boekelys & Boektafel – DV, 31 Julie 2021

KENNISGEWING: Ek is DV, komende Saterdag in Pretoria, by die “ROEPING EN STRYD” Konferensie, Diamantvallei, 31 Julie, 09h15 vir 10h00 (kontak vir HP Steyn vir meer inligting oor die bywoning van die konferensie: 082 466 2341), as u daar na die boeke wil kom kyk, en/of ek enige boeke na Pretoria moet vat.  

Pro Regno Boeke nuus – 29 Julie 2021 

1. Sien hier onder nuwe voorraad boeke wat ingekom het.

2. Sien hier vir vorige boeklyste, ONTHOU net asb, die nuwer of nuutste boekelyste se pryse moet gevolg word en u moet eers seker maak of boeke nog in voorraad is.

3. Al die boeklyste is tweedehandse boeke wat nog in ‘n goeie leesbare toestand is, tensy vermeld word dat dit beskadig is of  ‘n boek (nuut) is.

4. Hiermee wil ek ook enigeen wat enige teologiese/christelike boeke wil skenk of verkoop aan Pro Regno boeke, uitnooi om my te kontak, dankie.

5. Ek nooi u ook persoonlik uit om na my ‘boekwinkel’ te kom en na die boeke te kom kyk, u is baie welkom (maak asb. net ‘n afspraak, dankie).

ADMIN REëLINGS

1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb.

2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is.

3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke gepos word is dit op u eie risiko. LET WEL: ek pos net deur Postnet of Courier Guy (minimum bedrag: R100 per pakkie). Pryse hier onder sluit nie posgeld in nie, en moet dus nog by bereken word.

4) Elke opvolgende boeklys vervang die vorige boeklyste en pryse.  Ek dateer ook die laaste boeklys op soos boeke verkoop word of daar boeke bykom, so maak seker of die boeke nog beskikbaar is voordat u bestel, dankie.

5) Hier is die rekening vir inbetaling, asook kontak besonderhede:

S. Le Cornu

Absa tjek nr. 01095190673

Takkode: 632005

Verwysing: u voorletters en van

Kontakbesonderhede

Slabbert Le Cornu

Selnr. 082 770 2669

E-pos: proregno@gmail.com

Prosedure om te volg vir boekaankope:

1 Stuur u lys van boeke wat u wil aankoop na bogenoemde kontakbesonderhede (e-pos of whatsapp).

2 Ek sal laat weet wat beskikbaar is en die spesifieke bedrag wat inbetaal moet word, laat weet ook of u boeke gaan kry in Carletonville, Potch of Pretoria, en of dit bv. per Postnet of Courier Guy gepos moet word.

3 Sodra ek u inbetaling ontvang het, is die boeke u s’n.

NUWE VOORRAAD BOEKELYS: 29 JULIE 2021

BYBELSE ENSIKLOPEDIE, een volume uitgawe, R100-00 (red: Gispen, Grosheide, ens.)

BYBELSE ENSIKLOPEDIE, twee volume uitgawe, R200-00 (red: Gispen, Ridderbos, ens.)

GITT, W. Fassinerende Mens, R70-00 (boek oor die wonder van die mens as skepsel van God, Ps. 8)

KRUGER, LS, Waarom is u lid van die GKSA, R40-00

STOKER, HG. Oorsprong en Rigting, 2 hb boeke, 356bl & 443bl, R150-00

TOTIUS SE VERSAMELDE WERKE, 1977 UITGAWE, onvolledige stel, kort deel 10 van 11 dele, R500-00

TOTIUS SE VERSAMELDE WERKE, 1977 UITGAWE, volledige stel, 11 dele, R800-00

BARNARD, AC. Die erediens, R100-00

DURAND, Jan. Die A-Z van Openbaring, R200-00

GROENEWALD, EP. HB BYBELSE GESK – NT, R70-00

Westminster Confession and Catechisms in Modern English, R50-00

HOLWERDA, B. De betekenis van de verbond en kerk voor huwelijk, gezin en jeugd, R50-00

RIDDERBOS, H. Paulus: ontwerp van zijn theologie, R70-00

STATENBIJBEL met verklarende kanttekeninge, x3 dele, beskadig: buiteblaaie, en deel 2 sal herbind moet word (rugkant beskadig en buiteblad los, maar die inhoud van al 3 dele is nog onbeskadig en duidelik leesbaar, R150-00

SWART KOMMENTARE reeks: R60-00 per boek
Markus (EP Groenewald)

Lukas (EP Groenewald)

Handelinge, deel 1 (JL de Villiers)

Romeine (WJ Jonker)

1 Korinthiërs (EP Groenewald)

2 Kortinthiërs (EP Groenewald)

Pastorale Briewe (EP Groenewald)

Petrus en Judas (EP Groenewald)

aBrakel, Redelijke Godsdienst: Bijbels Dagboek, R250-00

SILVA, M. & KAISER, WC. Introduction to Biblical Hermeneutics (nuwe boek, revised and expanding edition), R320-00

WALTKE, B. Old Testament Theology, R450-00 (nuwe boek)

BERKHOF, L. Systematic Theology, new combined edition with new preface by RA Muller, nuwe boek, R350-00

METZGER, BM. The Text of the NT, R70-00

LIFE APPLICATION STUDY BIBLE: KJV edition, R250-00

d’ASSONVILLE, VE. Gids vir die Kerkgeskiedenis, R80-00

GEREFORMEERDE AMPSBEDIENING (PJ Rossouw, red.) R70-00

My erfenis is vir my Mooi: PU vir CHO, R80-00

d’ASSONVILLE, VE. SJ Du Toit van die Paarl, R170-00

PRES. PAUL KRUGER AAN DIE WOORD, R140-00

NIENABER, PJ. Dr. JD Kestell – vader van die Reddingsdaad, R100-00

KESTELL EN VAN STADEN, Die Vredesonderhandelinge van 31 Mei 1902, R100-00

BOER EN BRIT: tekste uit die Anglo Boereoorlog, R100-00

FAK SANGBUNDEL, R170-00 (nuut)

____________________________

Sien ander boeklyste hier.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: