PRO REGNO BOEKE: Nuwe voorraad en Uitverkopingsboeke, 25 Aug 2021

PRO REGNO BOEKE

Nuwe voorraad en Afslagboeke

Pro Regno Boeke nuus – 25 Augustus 2021 

1. Sien hier onder nuwe voorraad boeke wat ingekom het (afdeling A).

2. Sien ook afslagboeke en hoe dit werk (afdeling B).

3. Al die boeklyste is tweedehandse boeke wat nog in ‘n goeie leesbare toestand is, tensy vermeld word dat dit beskadig is of  ‘n boek (nuut) is.

4. Hiermee wil ek ook enigeen wat enige teologiese/christelike boeke wil skenk of verkoop aan Pro Regno boeke, uitnooi om my te kontak, dankie.

5. Ek nooi u ook persoonlik uit om na my ‘boekwinkel’ te kom en na die boeke te kom kyk, u is baie welkom (maak asb. net ‘n afspraak, dankie).

ADMIN REëLINGS

1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb.

2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is.

3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke gepos word is dit op u eie risiko. LET WEL: ek pos net deur Postnet of Courier Guy (minimum bedrag: R100 per pakkie). Pryse hier onder sluit nie posgeld in nie, en moet dus nog by bereken word.

4) Elke opvolgende boeklys vervang die vorige boeklyste en pryse.  Ek dateer ook die laaste boeklys op soos boeke verkoop word of daar boeke bykom, so maak seker of die boeke nog beskikbaar is voordat u bestel, dankie.

5) Hier is die rekening vir inbetaling, asook kontak besonderhede:

S. Le Cornu

Absa tjek nr. 01095190673

Takkode: 632005

Verwysing: u voorletters en van

Kontakbesonderhede

Slabbert Le Cornu

Selnr. 082 770 2669

E-pos: proregno@gmail.com

Prosedure om te volg vir boekaankope:

1 Stuur u lys van boeke wat u wil aankoop na bogenoemde kontakbesonderhede (e-pos of whatsapp).

2 Ek sal laat weet wat beskikbaar is en die spesifieke bedrag wat inbetaal moet word, laat weet ook of u boeke gaan kry in Carletonville, Potch of Pretoria, en of dit bv. per Postnet of Courier Guy gepos moet word.

3 Sodra ek u inbetaling ontvang het, is die boeke u s’n.

AFDELING A: NUWE VOORRAAD BOEKE

1 Afrikaans

BARNARD, AC. Die Erediens, R120-00

BARNARD. DJ. Bely en Beleef, 52 HK preke, R40-00

BAVINCK, H. Welsprekenheid, R20-00

BOOYENS, MJ. Elke dag in die Lig: Skrifoordenkings, R50-00

______________ Kom Here Jesus: Openbaring oordenkings, R70-00

______________ Aan die voete van Jesus, R50-00

DE BRUYN, PJ. Kuisheid voor die Huwelik, R20-00

DE KLERK, PJS. Die Navolging van Christus, R50-00

DUVENHAGE, A. Die Institusie van Calvyn – verkorte weergawe, R100-00

HANDBOEK BYBELSE GESKIEDENIS: OT (JH Kroeze) & NT (EP Groendewald), x2 vol, R150-00

HANEKOM, TN. Die Liberale Rigting in Suid-Afrika, R50-00

HEYNS, JA. Die nuwe mens onderweg- oor die tien gebooie, R50-00

KESTELL, JD. Uitgevryfde Koringkorrels: oordenkings vir die jaar, R50-00

KRUGER, LS. Waarom is u lid van die Gereformeerde Kerk, R40-00

LE ROUX, J. Ons glo: Bybelstudie – NGB, R30-00

O’KULIS, Die Boervrouw: Moeder van haar volk, R100-00

POTGIETER, FJM. Calvyn vir Vandag – Dagstukke, R100-00

VAN DER LINDE, GPL. Die Kerkorde (verklaring van die gereformeerde kerkorde), R50-00

_______________________ Maak julle roeping en verkiesing vas: Preke, R40-00

VAN DER WALT, Johannes Calvyn – ‘n Jeugroman, R80-00

VAN DER WALT, SJ. Die Vaste Fondament: HK oordenkings, R50-00

2 Engelse boeke

ALLIS, OT. The Unity of Isaiah: A Study in Prophecy, R50-00

BATTLES, FL. Analysis of the Institutes of the Christian Religion of Calvin, R70-00

(Nuut) BERKHOF, L. Systematic Theology (new combined edition, new preface by RA Muller), R350-00

BOER, EA. John Calvin on the Visions of Ezekiel, R100-00

BRIDGES, C. The Christian Ministry, R70-00

CALVIN, J. Commentaries on St. John, x2 volumes, R100-00

JOHN CALVIN’S INSTITUES: His Opus Magnum, different authors, R50-00

GELDENHUYS, JN. Commentary of the NT: Luke, R70-00

HOEKSEMA, H. Behold He Cometh: Exposition of Revelation, R300-00 (nuwe prys: R500)

KEIL-DELITZSCH, Commentary on the Old Testament, 10 volumes, R500-00

KOHLENBERGER, JR. The Interlinear NIV Hebrew-English Old Testament, R500-00 (nuutste prys: R900 plus)

LENSKI, RCH. St. John’s Revelation, R100-00

MORRIS, L. The Apostolic Preaching of the Cros, R100-00

(Nuut) ROBERTSON, O. Palmer, The Christ of the Covenants, R150-00

YOUNG, EJ. An Introduction to the Old Testament, R100-00

HEBREW-GREEK KEYWORD Study Bible, R100-00

NEW TESTAMENT IN 26 TRANSLATIONS, R100-00

TOPICAL CHAIN STUDY BIBLE, R100-00

THOMPSON CHAIN REFERENCE Study Bible, R100-00

3 Afrikaanse storieboeke


FA VENTER Groot Trek reeks, x4 boeke: Geknelde Land, Offerland, Gelofteland, Bedoelde Land, R750-00 (nuwe prys: R1000-00)


PJ Schoeman stel, x11 Afrikaanse storieboeke, R1100-00

Nederlandse boeke

KORTE VERKLARING STEL, 52 dele (onvolledige stel, kort 9 dele), R500-00

ALGRA, H. Het wonder van die 19de eeu, R50-00

GEESINK, WA. Gereformeerde Ethiek, x2 dele, R100-00

KUYPER, A. Uit het Woord: Stichtlelijke Bijbelstudieen, x6 dele, R100-00

____________ Het werk van den Heiligen Geest, R100-00

LINDEBOOM, Hervormd en Gereformeerd, R50-00

RIDDERBOS, H. Komst van het Koninkrijk, R70-00

SPOELSTRA, C& DREYER, A. Bouwstoffen voor die Geschiedenis NG Kerken in ZA, x3 dele, R200-00

AFDELING B: AFSLAG BOEKE TOT 15 SEPTEMBER 2021, DV.

Dit geld vir  die vorige boeklyste (nie bogenoemde boeke in hierdie lys nie), sien hier vir vorige boeklyste, enige boeke in daardie vorige lyste is op afslag, as dit nog beskikbaar is. ONTHOU net asb, die nuwer of nuutste boekelyste se pryse moet gevolg word en u moet eers seker maak of boeke nog in voorraad is.

Afslag opsies:
Tot R299 aankope: 10% afslag

R300-R999 aankope: 20% afslag

R1000 of meer: 30% afslag

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: