1. Kelkiewyn Goeiedag Almal, Die Kelkiewyn is ʼn blad wat gesamentlik uitgegee word deur 'n paar Gereformeerde gemeentes in Namibië om hulle eie lidmate, maar ook ander gelowiges in Namibië toe te rus om in hulle daaglikse vlug en vlerksleep Gereformeerde gelowiges te wees, wat aktief die Here dien. Tematiese uitgawes konsentreer positief op Gereformeerde... Continue Reading →
Pro Regno boekrak: AD 2011-03-15
Neem kennis van die volgende boeke en artikels: 1. Charismate en gereformeerdes verskil oor die Bybel: Waaroor en waarom?, S.C. Wiid. http://bit.ly/fehiqY 2. Woord en Waarheid Kinderboeke: https://proregno.com/wp-content/uploads/2011/03/woord-en-waarheid-leesboekies.pdf 3. Meeting Jesus at the Feast: Israel’s Festivals and the Gospel, John R. Sittema “Dr. Sittema, author of the well-beloved With a Shepherd's Heart, is the author of... Continue Reading →
Pro Regno boekrak: 2011-02-15
1. Vertaalprojek: Saved by Grace – A Study of the Five Points of Calvinism, prof. Ronald Cammenga & rev. Ronald Hanko (Grandville, MI: RFPA, 2002) Benodig: ‘n persoon wat kan help met die taalkundige versorging van die vertaling van hierdie boek, sien die inligting hier onder. Daar is nie veel boeke in Afrikaans beskikbaar... Continue Reading →
Pro Regno Boekrak: 2011-02-10
Neem kennis van die volgende nuwe publikasies: 1. Genesis en teologie: ‘n Antwoord op Nico Vorster se siening van Genesis 1-3 as polemiese teologie, dr. HG Stoker Hierdie artikel verskyn in volume 46 (3&4) 2010 van die TCW (Tydskrif vir Christelike Wetenskap, bl. 213-236), en is by die VCHO beskikbaar. Met die toestemming van die TCW... Continue Reading →
Pro Regno Boekrak 13 September 2010
1. Redelijke Godsdienst Dagboek, W. a'Brakel Naas die Statenvertaling met verklarende aantekeninge en die Psalmboek, was die boek wat seker die meeste onder die Voortrekkers gelees is, a'Brakel se 'Redelijke Godsdienst'. Die groot werk van a'Brakel is hier in Nederlands beskikbaar en hier in Engels. Die hardeband kopie kan hier bestel word: http://www.debanier.nl/Boeken/308/De_Redelijke_Godsdienst Die Engelse uitgawe... Continue Reading →
Gereformeerde Bijbelstichting
Ek het onlangs begin soek na 'n volledige Statenvertaling met kantaantekeninge, en het toe afgekom op die Gereformeerde Bijbelstichting (GBS). Die uitgee van die 'Nieuwe Vertaling' (1951) in Nederland het aanleiding gegee tot die ontstaan van die GBS, wat se twee-ërlei doel is: 1. Die 'behoud van de Bijbel in de Statenvertaling.' 2. Die verspreiding van Bybels... Continue Reading →
Pro Regno boekrak: 2 Augustus 2010
1. Hymns, Heretics and History, Louis F. deBoer Inhoud: The historical record that the Old Testament Church, the Apostolic Church, and the early Christian church all sang the Psalms exclusive of any hymns of human composition. Who were the first hymnists in the post Apostolic Church? Why the Gnostics and the Arians introduced hymns into... Continue Reading →
Pro Regno boekrak: 27 Julie 2010
Die Kruistogte en die Moslems "Westerners have bought into the myth of the evil, unprovoked Crusades that wrecked a brilliant Muslim civilization and now fuels Muslim jihads against the West. Perhaps Rodney Stark is right in attributing the hatching of this myth to Enlightenment historians who wished to abase and discredit the Church (p. 6),... Continue Reading →
Pro Regno Boekrak 12 Julie 2010
1. The Christ of the Covenant (P&R, 1981) & The Christ of the Prophets, O. Palmer Roberton (P&R, 2004) 'n Mens kan al O. Palmer Robertson se boeke aanbeveel, soos: Understanding the Land of the Bible - a biblical-theological guide (P&R, 1996), The Israel of God - yesterday, today and tomorrow (P&R, 2000), The Genesis of Sex - sexual relationships... Continue Reading →