WAAR IS JY ADAM ? Hierdie komiese prent is baie snaaks en tog pynlik treffend van die wesentlike probleem van Adam (ons as mans): ons wil nie verantwoordelikheid omhels waartoe ons geroep word in Christus nie. Wil nie die diensbare leiding neem in gesin en veral gemeente nie. So het dit begin met die sondeval in... Continue Reading →
Preek: Neh.8:1-12 – Die blydskap in die Here is ons beskutting
Lees Gen 4:1-8; Neh. 8:1-12; Fil. 4:1-9 Teks Neh. 8:10(b) Wees dan nie bedroef nie, want die blydskap in die HERE ... dit is julle beskutting. Tema: Blydskap as beskutting Prediker: Ds. Gustav Opperman (GK Matlabas) Psalms: 100:1,2, 100:3,4; 66:7,8; 31:5,15,16; 31:17,18,19 Geliefdes van die HERE, Die Gees van God het ons vandag weer... Continue Reading →
Skrifoordenking: Joh.14:1 Ons Nood … Ons Anker
Ons Nood Lees: Openb. 13:1-10 "Laat julle hart nie ontsteld word nie; glo..." (Joh. 14:1) Waarom sou die dissipels ontsteld wees? Dink aan wat verby is. 'n Verraaier in hulle kring... Jesus self sê dat Hy weggaan... Simon Petrus sou Hom driemaal verloën voordat die haan kraai... 'n Mens sien die skrik en ontsteltenis... Continue Reading →
3 Preke oor die 7de gebod en ons heiligmaking
1. Dissipelskap en ons huwelik, ds. Cobus Rossouw (GK Daspoort) Teks: Markus 10:1-12 "Geliefdes by Mark 10:1-12 kan mens dit nie mis nie. Dit gaan hier oor iets wat in kerk en samelewing baie gebeur. Want dit gaan oor egskeiding-en-weer-trou. Die Fariseërs begin daaroor praat in vers 2. En in vers 10-12 praat Jesus... Continue Reading →
Skrifoordenking: 2 Samuel 9:7 Geen vrees meer nie, alles genade
“To preach salvation by works is not only to mock impotent sinners, but is to grossly insult the ineffable Jehovah.” – AW Pink 2 Samuel 9:7 And David said unto him, Fear not: for I will surely shew thee kindness for Jonathan thy father's sake, and will restore thee all the land of Saul thy... Continue Reading →
Kategismuspreek: Christus en my verhouding
deur ds. Gustav Opperman (GK Matlabas) Lees Efesiërs 5:22-33 HK Sondag 41 108 Vraag: Wat leer die sewende gebod ons? Antwoord: Alle onkuisheid is deur God vervloek , en daarom moet ons dit hartgrondig haat. Daarenteen moet ons kuis en ingetoë lewe sowel binne as buite die huwelik. 109 Vraag: Verbied God in hierdie gebod... Continue Reading →
Radikaal vir Jesus ? Wat die boek Efesiërs ons leer
Ek wou al lankal 'n artikel skryf oor die kwessie van die 'oproep om radikaal vir Jesus te wees', wat ons baiemaal hoor, veral vanuit sekere kerklike kringe. Om Bybels en gereformeerd te wees is bloot net nie meer genoeg nie, dit is 'boring'. Ook in die GKSA word al meer gehoor dat ons 'meer... Continue Reading →
Aborsie-moord: Die moderne Molog-afgodsdiens van ons tyd
Nota: Sedert 1 Februarie 1997 is ongeveer 1.2 mijloen babas vermoor in die baarmoeder. As mens wil weet waar ’n land of volk se beskawingspeil is, kyk wat doen hul met hul kinders. Ek het hierdie preek gepreek om hierdie saak aan te spreek, mag die Here ons genadig wees in sy regverdige oordeel, en... Continue Reading →
Preek: Luk.14:25-30 – Dit sal jou alles kos !
Dit sal jou alles kos deur dr. Steven J. Lawson [met dank aan Marianne Elsenaar (Brandfort) vir die vertaling. Die oorspronklike preek kan hier geluister word: It will cost you everything] Wel, wat ‘n spesiale plek is hierdie nie, om vandag saam met so baie eensgesinde broers en susters te wees, om te hoor wat... Continue Reading →
Preek 4: Rom.14:10-12 Eenheid van die kerk en hantering van verskille
Lees: Romeine 14:1-12 Fokusgedeelte: v.10-12 Prediker: ds. Cobus Rossouw (GK Daspoort) Geliefdes, wanneer Paulus in vers 10 sê: “Maar jy, waarom oordeel jy jou broeder? Of jy ook, waarom verag jy jou broeder?” dan kom Paulus terug by sy eerste twee opdragte in vers 3. Bewys: Want hoor wat sê Paulus in vers 3. Hy... Continue Reading →