1. Dr. Joseph Pipa – sprekerstoer: DV, 17-24 Maart 2013 2. Preek reeks oor sewende gebod

1. Dr. Pipa sprekerstoer Hier is 'n meer volledige program van dr. Pipa se sprekerstoer wat binnekort plaasvind: Saturday, 16 Arrival and rest Sunday, 17 - preaching and meeting in Pretoria morning - preaching at Rietvallei Reformed church (contact person: Shaun Green) evening - discussion on 'The Confederates and the slavery issue' after the evening service (Contact person: Francois van... Continue Reading →

Teen die Israelvisie, die Evangelie !

Die Vernaamste Sondaar deur ds. Gustav Opperman (GK Matlabas) Lees Fil 3:1-8; 1 Tim 1:1-2:7 Teks: 1 Tim 1:15, Dit is ’n betroubare woord en werd om ten volle aangeneem te word, dat Christus Jesus in die wêreld gekom het om sondaars te red, van wie ek die vernaamste is. Geliefdes, In hierdie brief val... Continue Reading →

Twee Geloftepreke: 16 Desember 2012

1. Die Here vervang menslike leierskap met Goddelike leierskap deur ds. G Opperman (GK Matlabas) Lees Jes 3:1-12; 9:1-7 Teksverse: Jes 3:1a Want kyk, die Here HERE van die leërskare sal uit Jerusalem en uit Juda wegneem die stut en die steun, elke stut van brood en elke stut van water. Jes 9:6 Want ‘n Kind... Continue Reading →

Die Gereformeerde Kerk Bet-el in Pretoria

GK Bet-el selfstandigwording deur Francois van Deventer, ‘n ouderling van die GK Bet-el “Toe die HERE die lot van Sion verander het, was ons soos die wat droom. Toe is ons mond gevul met gelag en ons tong met gejubel; toe het hulle onder die heidene gesê: Die HERE het groot dinge aan hierdie mense... Continue Reading →

Nuwe kommentaar op 1 Petrus

A Pilgrims Manual: Commentary on 1 Peter (Jenison, Michigan: Reformed Free Publishing Association), hardcover, 354p. "In his first epistle Peter writes to the saints in Asia Minor from the perspective of their lives as pilgrims. As sojourners in a strange land, they are on a journey through this world toward their eternal home. How must... Continue Reading →

Woordverkondiging – Daniël 6

Daniel 6:1-29 Fokus: vers 1-25  Net soos in Babilon ... is God ook in die ryk van die Meders-en-Perse besig ... om sy Koninkryk te laat kom. deur ds. AJ (Cobus) Rosssouw (GK Daspoort) Inleiding Geliefdes ... voor-verlede-week ... by Dan 5 was ons getuies van Babilon se val ... deur God se oordeel. ‘n... Continue Reading →

Skrifoordenking: God het gepraat (Hebr.1:1-4)

nota: ek was so bietjie op 'blogverlof' in September, en beplan om in die komende maande  saam met preke en nuwe artikels (DV), ook ouer artikels hier op my blog te plaas, vanuit die publikasies van die Esra Verslag tydskrif, uitgaande van die Esra Instituut (wat verskyn het tot en met 2007).  Die kanse is min dat... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑