BOEKBEKENDSTELLING: Daar is Geskrywe - oor die Inspirasie en Gesag van die Bybel deur dr. Paul Wells Nota: 'n Belangrike studie vir gelowiges aangaande ons Skrifbeskouing en Skrifgesag. In NGB artikel 2-7 in navolging van die Skrif, is gereformeerde gelowiges se "Skrifbeskouing" saamgevat. Die werk van dr. Wells gaan op bepaalde aspekte in van die... Continue Reading →
Teen die godsdienstige pluralisme rewolusie, handhaaf ons Christus se Koningskap oor die ganse lewe
Teen die godsdienstige pluralisme rewolusie, handhaaf ons Christus se Koningskap oor die ganse lewe "En tog bring hierdie gedagte die ware koning na vore, naamlik om te erken dat hy self in die regering van sy ryk 'n dienaar van God is. 'n Koning wat in sy ryk nie so regeer dat hy die heerlikheid... Continue Reading →
NGB artikel 25 teonomiese hermeneutiek en etiek gehandhaaf teenoor ‘Radical’ Two Kingdoms hermeneutiek en etiek
NGB ARTIKEL 25 TEONOMIESE HERMENEUTIEK EN ETIEK GEHANDHAAF TEENOOR '(RADICAL) TWO KINGDOMS THEOLOGY’ HERMENEUTIEK EN ETIEK “Ons glo dat die seremonies en heenwysings van die Wet met die koms van Christus opgehou het en dat alle voorafskaduwing tot ’n einde gekom het. Die gebruik daarvan moet derhalwe onder die Christene afgeskaf word. Die waarheid en... Continue Reading →
LESINGS BESKIKBAAR: ‘In U Lig’ Skrifbeskouing Konferensie, 3 Febr. 2024
LESINGS BESKIKBAAR DIE GEREFORMEERDE KERK CARLETONVILLE BIED AAN “IN U LIG” 2024 Konferensie TEMA: SKRIFBESKOUING IN DIE GEREFORMEERDE KERKE Datum: 3 Februarie DV 2024 Plek: h/v Topaz- en Pewter plek, Carletonville (Kaolinstraat 157) Spreker: dr. Christiaan Jooste* (GK Waterberg) https://www.youtube.com/watch?v=aWELPqkFE70 Opening: Lukas 6:45-49, ds. Slabbert Le Cornu (GK Carletonville) Lesing 1: Gereformeerde Skrifbeskouing – Beginselstelling... Continue Reading →
IN U LIG KONFERENSIE 3 FEBR. 2024: SKRIFBESKOUING EN SKRIFGESAG
DIE GEREFORMEERDE KERK CARLETONVILLE BIED AAN “IN U LIG” 2024 Konferensie TEMA: SKRIFBESKOUING IN DIE GEREFORMEERDE KERKE Hiermee ‘n persoonlike uitnodiging namens ons kerkraad aan elkeen wat hier lees, om hierdie konferensie te kom bywoon en saam te leer en besin oor hierdie wesentlike onderliggende probleem van die onenigheid oor verskillende sake in ons kerke,... Continue Reading →
DIE DIREKTE VERTALING (2020-vertaling): Skrifkritiese inleiding by Deuteronomium
DIE DIREKTE VERTALING (2020-vertaling): Skrifkritiese inleiding by Deuteronomium “Inleiding: Volgens ‘n baie ou Joodse tradisie was Moses die skrywer. Dié tradisie moet egter ernstig betwyfel word." - 2020 Vertaling “Maar as julle Moses geglo het, sou julle My glo, want hy het van My geskrywe. En as julle sy geskrifte nie glo nie, hoe sal julle my... Continue Reading →
Prof. Willie Jonker oor Luther se dualistiese twee koninkryke leer en ‘NGB artikel 25 teonomie’ as antwoord daarop
'N PAAR GEDAGTES OOR DIE BYBEL EN ETIEK 1) DR. WILLIE JONKER OOR LUTHER SE DUALISTIESE TWEE RYKE LEER … WAT SEKER DAN OOK GELD VIR DIE MODERNE ‘RADICAL’ TWO KINGDOMS SIENING VANUIT DIE VSA, WAT IN HIERDIE SAAK DUS MEER LUTHERAANS IS AS GEREFORMEERD? Die Lutheraanse vs Gereformeerde ‘sola Scriptura’ Dr.. Jonker skryf o.a.... Continue Reading →
IN U LIG KONFERENSIE 2024: SKRIFBESKOUING EN SKRIFGESAG
DIE GEREFORMEERDE KERK CARLETONVILLE BIED AAN “IN U LIG” 2024 Konferensie TEMA: SKRIFBESKOUING IN DIE GKSA Hiermee ‘n persoonlike uitnodiging namens ons kerkraad aan elkeen wat hier lees, om hierdie konferensie te kom bywoon en saam te leer en besin oor hierdie wesentlike onderliggende probleem van die onenigheid oor verskillende sake in ons kerke, nl.... Continue Reading →
DIE ONTSTAAN VAN DIE ‘In die Skriflig’ (IDS) GEREFORMEERDE TEOLOGIESE TYDSKRIF (1966): Die fondamentele karakter van alle ware bybels-gereformeerde teologie
IN DIE SKRIFLIG SE ONTSTAAN (1966) Die fondamentele karakter van alle ware bybels-gereformeerde teologie Sien die volledige eerste uitgawe hier: IDS VOL 1, NO 1 (1966) Inhoud: - Redaksioneel - Die nuwe moraal, S. P. van der Walt - De Heilige Schrift al Woord Gods, R. H. Bremmer - Boekbespreking: Dr. G.C. Berkhouwer. Dogmatische Studiën.... Continue Reading →
Bybels-gereformeerde beginsels en metodes van Skrifverklaring én toepassing
Bybels-gereformeerde beginsels en metodes van Skrifverklaring én toepassing “Lê jou daarop toe om jou beproef voor God te stel as ’n werker wat hom nie hoef te skaam nie, wat die woord van die waarheid reg sny.” (2 Tim. 2:15) Die Here roep ons deur sy Gees en Woord op om sy Woord reg te... Continue Reading →