Die WCRC, CRCNA en die GKSA

Die WCRC, CRCNA en die GKSA Die 15 Oktober 2010 spesiale Reformasie-uitgawe van die PRCA se kerklike tydskrif, The Standard Bearer, gaan oor die belangrike onderwerp: "The Ecumenical Spirit of the Reformation" Die inhoudsopgawe: - Calvin on Unity - The Ecumenical Spirit of the Reformation:  Unity in the Truth - More Wonderful Work in Jesus’... Continue Reading →

SA se nuutste vonds geen oorgangskakel nie

Hieronder het ek dr. Hennie Mouton se skrywe geplaas oor die nuutste vonds by Maropeng se Malapa grotte, hier in Suid-Afrika. Sien ook die volgende artikels wat relevant is vir hierdie gesprekke aangaande 'skepping vs evolusie (beide ateïstiese en teïstiese evolusie)': 1. Theistic Evolution: A Hermeneutical Trojan Horse http://www.reformation21.org/blog/2010/04/theistic-evolution-a-hermeneutical-trojan-horse.php 2. Was Adam an historical person and... Continue Reading →

Pro Regno nr.14 – Skrifkritiek en die nuwe SA samelewing

  Pro Regno nr.14: Skrifkritiek en die nuwe SA samelewing https://proregno.com/wp-content/uploads/2010/04/pr-nr-14-skrifkritiek-2010-04-14.pdf 'n Paar uittreksels: "Oor die algemeen is die Bybel, tot en met na die Reformasie, gesien as die “handboek” vir die hele lewe, vir beide verlossing (evangelietaak) en die daaglikse lewenstaak (kultuurtaak). Die doel van die deistiese skrifkritici was om, deur die betroubaarheid van... Continue Reading →

Evolusionisme op teologiese skole

'n OT professor in die VSA moes bedank by sy teologiese skool omdat hy glo gesê het: "If the data is overwhelmingly in favor of evolution, to deny that reality will make us a cult ... some odd group that is not really interacting with the world. And rightly so, because we are not using our gifts... Continue Reading →

Is Adam ‘n historiese figuur ?

Is Adam ‘n historiese figuur ? 1. In die GKSA se maandblad, die Kerkblad, en die TSV se teologiese tydskrif, In die Skriflig, in 2009, het artikels verskyn wat direk of indirek hierdie vraag aanspreek.  Dit blyk nie meer ‘n onderwerp te wees in slegs liberale kerke en onder liberale teoloë nie. Prof. Bert Floor,... Continue Reading →

SKRIFKRITIESE OPLEIDING IN TEOLOGIESE SKOLE

  SKRIFKRITIESE OPLEIDING IN TEOLOGIESE SKOLE[1] Dr. R.J. Rushdoony[2]  Die voorveronderstelling[3] van kritiese ondersoek (van die Bybel) is die outonomie van menslike denke[4]. Die mens kan sogenaamd by die waarheid uitkom, deur middel van rasionele en wetenskaplike ondersoek, vry van voorveronderstellings. Kritiese ondersoek veronderstel dus, eerstens, dat die mens objektief en outonoom is, ‘n veronderstelling... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑