Lees: Genesis 15:1-6; 22:1-14; Matt.7:16-21; Jakobus 2:14-26 Teksgedeelte: Jak.2:18-26 Tema: Geloof alleen red, maar die geloof wat red is nie alleen nie (dit dra vrug) Prediker: S. Le Cornu Die preek (asook voriges in die Jakobus-reeks, en ander preke) kan hier geluister/afgelaai word: Jak.2:14-26 (2015-05-10 – deel 2) Die notas van die preek (nie presies dieselfde... Continue Reading →
Preek: Jak.2:14-26 Geloof alleen red maar die geloof wat red is nie alleen nie (deel 1)
Lees: Romeine 3:21 - 4:5; Efesiërs 2:8-10; Jakobus 2:12-26 Teksgedeelte: Jak.2:14-17 Tema: Geloof alleen red, maar die geloof wat red is nie alleen nie Prediker: S. Le Cornu Die preek (asook voriges in die Jakobus-reeks, en ander preke) kan hier geluister/afgelaai word: Jak.2:14-26 (2015-05-03 - deel 1) Die notas van die preek: Geliefdes in ons Here... Continue Reading →
Skrifoordenking: Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop (Op.3:20)
Hy klop aan jou deur deur ds. MJ Booyens (Nota: Openbaring 3:20 word baiemaal verkeerdelik verstaan [en verdraai] om te sê dat die Here magteloos is om mense te red wie Hy liefhet en wil red, "want" - so word geredeneeer - "hulle wil nie die 'deur van hul harte' vir Jesus oopmaak nie". Ek... Continue Reading →
Ek slaan my oë op na die berge ….
Ek het die pragtige berg 'header' gekry by die PRCA se webblad. Ek plaas dit met erkenning, sien ook die woordstudie wat daarmee saamgaan: MOUNTAIN rev. William Langerak Ps.90:2 - "Before the mountains were brought forth, or ever thou hadst formed the earth and the world, even from everlasting to everlasting, thou art God." Many who... Continue Reading →
Preke: 1. Gefokusde hoop (1 Petrus 1:13) 2. Wees heilig (1 Petrus 1:16)
Gustav Opperman fotografie Preek 1: 1 Petrus 1 Gefokusde Hoop (Hoop volkome) Matlabas 2014 11 02 Lees 1 Pet 1:1-14. Tema: Gefokusde hoop Teks: (vers 13) Daarom, omgord die lendene van julle verstand, wees nugter en hoop volkome op die genade wat julle deel word by die openbaring van Jesus Christus. Psalms:145:1,2,4; 145:10,11,12; 73:9,10;... Continue Reading →
1 Tim.3 preke (deel 2) – ampsdraers vereistes
Ds. Cobus Rossouw (GK Daspoort) is besig om deur 1 Tim.3 se vereistes vir ampsdraers te preek, ek plaas dit hier op my blog soos dit beskikbaar word. Hier is die volgende paar preke, spesifiek oor v.6-10, Die Regering van die Kerk 1 Tim.3:6-7 Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (d) 1... Continue Reading →
Preek: God se Gees teen die grein (1 Kor.2:12)
God se Gees teen die grein Lees: 1 Kor. 1:10 – 3:8 Teks: 1 Kor. 2:12a ... Ons het ewenwel nie die gees van die wêreld ontvang nie, maar die Gees wat uit God is. Tema: God se Gees teen die grein. Psalms:33:1,2; 33:3,5; 33:7,11; 82:1,2; 119:2,15 Prediker: ds. Gustav Opperman (GK Matlabas) Geliefdes in... Continue Reading →
Die Kerk – wat leer ons uit Hand.2:37-47: deel 3 – Die feit van Christus se werk deur sy Gees
Die Kerk – wat ons leer uit Handelinge 2:37-47 Deel 3: Die feit van Christus se werk deur sy die Gees (Hand.2:43-47) deur ds. Cobus Rossouw (GK Daspoort) Ons het in ons eerste en tweede artikel daarna verwys dat Hand 2:37-47 'n baie belangrike wegwyser is vir ons verstaan van die Kerk van ons Here... Continue Reading →
Preek: Wie is die skape en bokke ? (Matt.25:31-46)
Lees: Matt. 10; Matt. 25:31-46 Tema: Skaapkraal of bokkraal? Teks: Mat 25:31 ... Hy sal hulle van mekaar afskei soos die herder die skape van die bokke afskei en Hy sal die skape aan sy regterhand en die bokke aan sy linkerhand sit. Psalms:100:1,2; 100:3,4; 34:7.8; 68:9; 105:21,22. Prediker: ds. Gustav Opperman (GK Matlabas) ... Continue Reading →
Wat beteken dit om jou eie lewe te haat ? ‘n Verklaring van Luk.14:26
Hating Your Own Life (1) rev. Angus Stewart [word hier geplaas met erkenning: Covenant Reformed News] If any man come to me, and hate not his father, and mother, and wife, and children, and brethren, and sisters, yea, and his own life also, he cannot be my disciple. – Christ In Luke 14:26, the Lord Jesus teaches that... Continue Reading →