Hoe lank moet ‘n preek wees ?

HOE LANK MOET ’N PREEK WEES ? deur ouderling Coen de Beer van die GK Daspoort Inhoud: Wat leer die Woord ons oor die lengte van 'n erediens? Wat leer die Woord ons oor die Sabbat? Mag die lengte van die erediens konformeer na mense se voorkeure? Is die besware oor die lengte van die erediens... Continue Reading →

3 Preke oor die 7de gebod en ons heiligmaking

  1. Dissipelskap en ons huwelik, ds. Cobus Rossouw (GK Daspoort) Teks: Markus 10:1-12 "Geliefdes by Mark 10:1-12 kan mens dit nie mis nie. Dit gaan hier oor iets wat in kerk en samelewing baie gebeur. Want dit gaan oor egskeiding-en-weer-trou. Die Fariseërs begin daaroor praat in vers 2. En in vers 10-12 praat Jesus... Continue Reading →

Kategismuspreek: Christus en my verhouding

deur ds. Gustav Opperman (GK Matlabas) Lees Efesiërs 5:22-33 HK Sondag 41 108  Vraag:  Wat leer die sewende gebod ons? Antwoord:  Alle onkuisheid is deur God vervloek , en daarom moet ons dit hartgrondig haat.  Daarenteen moet ons kuis en ingetoë lewe sowel binne as buite die huwelik. 109  Vraag:  Verbied God in hierdie gebod... Continue Reading →

Preek: Luk.14:25-30 – Dit sal jou alles kos !

                    Dit sal jou alles kos                                         deur dr. Steven J. Lawson [met dank aan Marianne Elsenaar (Brandfort) vir die vertaling.  Die oorspronklike preek kan hier geluister word: It will cost you everything] Wel, wat ‘n spesiale plek is hierdie nie, om vandag saam met so baie eensgesinde broers en susters te wees, om te hoor wat... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑